Astové 9
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Konrad-rylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Astové 9 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Uvongo. Hierdie woonstel het 'n see-uitsig en bied slaapplek aan 4 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin.
Die woonstel is op die tweede verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n ekstra enkelmatras kan op versoek en teen 'n ekstra koste vir 'n 5de gas voorsien word. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, tuimeldroër, broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek wat die leefarea en die kombuis skei. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n toegeboude balkon met sitplek. DStv kan addisioneel gereël word.
Daar is 'n omsetter tydens beurtkrag beskikbaar wat basiese geriewe soos die TV en ligte aanhou en verseker dat gaste toestelle kan laai.
Daar is veilige parkeerplek in die kompleks, asook parkeerplek vir addisionele besoekers. Gaste kan ook gebruik maak van 2 gemeenskaplike braai-areas aan beide kante van die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Astové 9 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jimmy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- 2 Konrad-rylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Astové 9 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Konrad-rylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom