At3Brides Self-catering
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Jun 2024 tot 30 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
-
Vanaf
R750R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
At3Brides Self-catering is 200 m vanaf die Gouemylstrand in St. Helenabaai en spog met 'n lieflike uitsig tydens sonsondergange. Hierdie privaat eenheid op die eerste verdieping bied 'n rustige wegbreek by die see.
Daar is slaappplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens omskep kan word, en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Sonkrag word tydens beurtkrag gebruik.
Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 2 gemaklike stoele en 'n platskerm-TV met DStv. Die groot pergola het sitplek en braaigeriewe.
Daar is 'n gholfbaan af in die pad, asook verskeie restaurante in die area. Natuurliefhebbers kan die voëllewe geniet. Gratis parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
- Gaste dink At3Brides Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap