LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+58

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 197 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charlise C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Vriendelike mense, netjies, skoon, gerieflik en alles wat jy nodig het. Alles was perfek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Baie dankie. Ons hoop ons sien gou weer.

Floores V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Gaan vir seker weer. Baie mooi en skoon. Baie lekker area en stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja E
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Baie mooi, skoon, netjies, privaat en gerieflik. Wat 'n aangename verrassing! Die plekkie was baie netjies, skoon, stil, privaat en dit was regtig so maklik om in en uit te kom. Alhoewel ons vir Sonja gemis het, het sy met ons oor die foon gekommunikeer. Sal definitief weer daar boek en kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Baie dankie Anja. Sien uit na 'n volgende kuier en dat ons mekaar sal sien.

Esta B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Beslis 'n relaxing verblyf. Beslis 'n moderne netjiese plekkie. Als is daar wat benodig word, plekkie naby als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Baie dankie Esta Was lekker om julle familie te ontmoet

Floores V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Lekker plek en skoon en baie veilig. Baie lekker stil area, rustig en mooi en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Baie dankie Floores. Ons hoop die fietsry bring julle weer na ons toe.

Yolande T
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Ons enigste keuse vir Bloem. Dink nie ons sal ooit weer by 'n ander plek oornag in Bloem. So mooi, skoon, veilig, gerieflik, alles wat jy nodig het en dierbaarste hartsmense. Wel, dink dis nou amper 2 jaar ons oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Yolande, altyd so lekker om jou en die seuns te huisves. Julle is al deel van ons familie.

Rista B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Wonderlik! 10/10! Ons het heerlik gebly! Sonja was baie dierbaar en het die ekstra myl gestap om ons so gemaklik as moontlik te maak. Ons het 3 jong kinders en 3 tieners. Hulle het ons bederf met die heerlikste koekies ook! Ons het baie veilig gevoel. Alles van die verblyf was fantasties en gemaklik. Ek hoop om weer daar te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Dankie Rista Ek hoop om sommer gou weer julle oulike familie by ons te ontvang

Peter D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Excellent. Just like the previous times, fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Perfek! Sal weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Dankie Johan

Sheree V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Skoon, netjies, beste diens. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
At 36
Baie dankie. Hoop ons sien sommer gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 197

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

36 Gustav Crescent, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea0e831d2d6796b2b1b4b30428a67abfef6b65192f36d81fe6efd61c98f32895bfb7aedab8aafa1274e4b9b1bdc5621dc21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 197 5 1 5 36 Gustav Crescent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.147391901409 26.175677317791