LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by At 85 on Church | LekkeSlaap
+32

At 85 on Church

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

At 85 on Church bied verblyf in Prins Albert naby restaurante, winkels, kunsgalerye en ander trekpleisters. Dit is in 'n groot tuin met 'n swembad geleë.

Waaiers, muurverwarmers en muskietnette word voorsien. WiFi word voorsien.

Die ruim huis beskik oor 3 kamers wat na die breë stoep lei, asook 3 badkamers. Twee van die kamers het koninggrootte-beddens waarvan een 'n ekstra enkelbed het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. ‘n Babakot is op versoek beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus en gaste kan in die eetkamer of op die stoep eet. Die sitarea het ‘n kaggel en ‘n TV met sekere DStv-kanale. Die hele huis het verwarmers.

Daar is ook ‘n tuin, swembad en braai-areas. Gaste kan ook kruie uit die kruietuin gebruik. Of vrugte van die bome af pluk.

Let wel dat die opsigte, Robin, in 'n kothuis agter die huis woon. Hy is 'n lieflike man wat beskikbaar is indien gaste hom nodig het. Gaste kan ook vir Yolande skakel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ry teen die merkwaardige Swartbergpas tot in Oudtshoorn en terug deur Meiringspoort.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir At 85 on Church
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kerkstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink At 85 on Church het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmNTJiNDg2LTY1NWYtNGI1MS1iNWIyLWUxYzYyZTQzNTc5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 85 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.222183633265 22.029175758362
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!