Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home

Gastehuis
Kamers met koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elkeen van dié kamers het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad, of slegs ’n stort. Elke kamer het eetgerei, 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV en handdoeke. Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar tussen 07:00 en 09:00, behalwe oor naweke.

Middelmisbruik word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie/
Geen dagbesoekers word op die perseel toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed, ’n stapelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n kombuisie met eetgerei, 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging met verhitting, 'n TV en handdoeke. Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar tussen 07:00 en 09:00, behalwe oor naweke.

Middelmisbruik word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie/
Geen dagbesoekers word op die perseel toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n privaat ingang en bied slapplek aan 4 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as ’n stapelbed. Die eenheid het eetgerei, ’n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as lugversorging met verhitting, ’n TV en handdoeke. Buite is daar ’n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar tussen 07:00 en 09:00, behalwe oor naweke.

Middelmisbruik word nie toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie/
Geen dagbesoekers word op die perseel toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondomstraat 60, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4M2IyM2IzLTA3ODktNGY5Ni05ZjEzLWM3YWI5ZDIwNmQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 Rondom Str 60 Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.43648 21.26947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem