Hoedspruit Akkommodasie by At Rest Bushstay | LekkeSlaap
+57

At Rest Bushstay

12 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir At Rest Bushstay
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5
Yolandi P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Welkom gevoel altyd.

Sou graag lugversorger in die kamer wou gehad het vir die geweldige hitte.

Lizette N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette N
Saam met vriende

Dit was baie lekker, baie vriendelik ontvang, hou baie van die opset.

Ek dink net vir die prys moet daar darem DSTV wees en 'n seepbakkie in die stort.

Johanna S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig.

Annelie se plek is baie netjies. Die diere het sommer verby ons geloop waar ons op die stoepie gesit het. Dit is so rustig daar en ek beveel dit aan.

At Rest Bushstay's terugvoer

So bly julle het die kuier geniet, dankie vir die mooi woorde.

At Rest Bushstay
Santie G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bederf verby!

Ons gasvrou het ons persoonlik ingewag en verwelkom. Pragtige, skoon kamer met die lekkerste bederfies op die bed, in die yskas en sommer net. Ons sal enige tyd weer by At Rest ons koppe wil gaan neerlê. Hoogs aanbeveel.

At Rest Bushstay's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, so bly jul het die kuier geniet, sien uit na jul volgende kuier.

At Rest Bushstay
Karen W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf en 'n wonderlike gasvrou.

Annelie, die gasvrou was ongelooflik behulpsaam. Pragtige omgewing en kamers heerlik ingerig. Beveel ten sterkste aan vir 'n heerlike verblyf.

At Rest Bushstay's terugvoer

Baie dankie en ek is so bly jul het die kuier verder geniet.

At Rest Bushstay
Deon M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Gasvryheid was besonders en ons het dadelik baie tuis gevoel. Die wooneenheid was meer as voldoende en baie gerieflik.

At Rest Bushstay's terugvoer

Goeie dag Deon,

Baie dankie vir jul terugvoer, bly jul het die kuier geniet

At Rest Bushstay
Marius R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Ontvangs was goed. Die paadjie na die voordeur is nie rolstoelvriendelik nie, maar hulle gaan blykbaar dit regstel.

At Rest Bushstay's terugvoer

Dankie vir jul positiewe terugvoer.

At Rest Bushstay
Wilfried B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie aangename verblyf. Lieflike omgewing.

At Rest Bushstay's terugvoer

Dankie vir jul goeie terugvoer, ons is bly jul het die kuier geniet.

At Rest Bushstay
Jan F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Pragtig en puik.

Heerlik in 'n natuurreservaat, pragtige skoon verblyf, vriendelike mense, sal beslis weer daar bly. Elke sent werd.

At Rest Bushstay's terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier.

At Rest Bushstay
Gerda N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker ervaring.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het 'n plekkie gehad om te braai en ons het baie lekker geslaap.

At Rest Bushstay's terugvoer

Dankie vir jul goeie terugvoer, ons is bly julle het lekker gekuier.

At Rest Bushstay
Debbie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, veilig en vriendelike gasvrou.

Vriendelike gasvrou wat ons verwelkom het. Kamers is skoon en netjies. Rustige en veilige omgewing.

At Rest Bushstay's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, bly jul het lekker gekuier.

At Rest Bushstay
Rob V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Rob V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful wildlife estate, very safe, but a bad room!

The rooms are in a wildlife estate, which is very well guarded and therefore very safe. Beautiful roads and a very beautiful environment. Reception by owner friendly. Near shops and restaurants. The estate is located at the end of a road, which is opposite the Total-service station. As soon as you arrive at the room you see on the outside and the inside that the motto was when building to invest as little as possible! The device does not agree with each other at all, but seems to be the result of a thrift store. Bed is of moderate quality. On the ceiling a fan, which gives hardly any cooling. In addition, a loose fan that does well. Faucet sink was loose and the same applies to the toilet seat. Hardly any storage space for clothes, only a rack to hang clothes. Inside is a chair from grandmother's time, a plastic chair and a stool for an old dressing table. Outside a table and 4 plastic chairs with a separate cushion. Very unfortunate that a decent investment has not been made to create good quality rooms. Now it is summarised: a mess!

At Rest Bushstay's terugvoer

Thanks for your review, just so sorry that my sense of decor does not apply to your taste.

At Rest Bushstay
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperstraat 671, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0757b2bf5a8e288269edbd729c68fcde9aa230f6bdd7257bc78789991359bbc24f5d5575e3b4803d09b913e6d076c291b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 671 Kierieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -24.352971019411 30.966290406584
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za