At The Loerie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

At The Loerie is in die hartjie van Knysna se sakekern en is oorspronklik in 1883 gebou en was van die eerste geboue met 'n doel in die nuut ontwikkelde dorp. Knysna het sedertdien ontwikkel en so ook die gastehuis.

Dié gastehuis bied 7 kamertipes en 9 kamers. Daar is 3 2-enkelbedkamers, 4 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 2 kamers met koningingrootte-beddens.. Al die kamers het en suite-badkamers, behalwe die ekonomiese kamers wat toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer en aparte stort het. Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n vrugtebak en 'n koekieblik. Die gemeenskaplike kombuis het verhit-en-eet-geriewe. Daar is 2 groot stoepe met ekstra sitplek en banke.

Knysna se geskiedenis is in die houtbedryf en die perseel word met 'n winkel gedeel wat tweedehandse en gerestoureerde meubels verkoop. Dit voeg ook 'n element van doendinge by, tydens die weeksdae wanneer die winkel oop is. Die gastehuis is binne loopafstand van 'n oulike kroeg, die Bloo Bistro genoem word en 'n handjievol restaurante.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na At The Loerie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R490 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za