- 32 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Fitchat Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
At The Loerie is in die hartjie van Knysna se sakekern en is oorspronklik in 1883 gebou en was van die eerste geboue met 'n doel in die nuut ontwikkelde dorp. Knysna het sedertdien ontwikkel en so ook die gastehuis.
Dié gastehuis bied 7 kamertipes en 9 kamers. Daar is 3 2-enkelbedkamers, 4 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 2 kamers met koningingrootte-beddens. Al die kamers het en suite-badkamers, behalwe die ekonomiese kamers wat toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer en aparte stort het. Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gemeenskaplike kombuis het verhit-en-eet-geriewe. Daar is 2 groot stoepe met ekstra sitplek en banke. Al 9 kamers kan ook saam bespreek word as 'n eenheid.
Knysna se geskiedenis is in die houtbedryf en die perseel word met 'n winkel gedeel wat tweedehandse en gerestoureerde meubels verkoop. Dit voeg ook 'n element van aktiwiteite by, tydens die weeksdae wanneer die winkel oop is. Die gastehuis is binne loopafstand van 'n oulike kroeg, die Bloo Bistro genoem word en 'n handjievol restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 39 Fitchat Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink At The Loerie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Fitchat Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 32 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang