Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N6, Aliwal-Noord, 9958, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R640 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
At The Nest Bed and Breakfast is naby aan die N6 net 5 km vanaf Aliwal-Noord, die poort na die Oos-Kaap, geleë. Die gastehuis is op 'n 21 hektaar-eiendom met ruim gronde en 'n lieflike, luisterryke tuin met talle bome en ryk voëllewe geleë.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers wat almal en suite-badkamers het. Elke kamer beskik oor 'n privaat ingang, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Sommige van die kamers het ook 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Ontbyt kan in die eetkamer geniet word. Aandete kan ook op versoek voorsien word.
Daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel beskikbaar. Daar is 'n speelpark beskikbaar. At The Nest bied ook konferensiegeriewe met sitplek vir tot 100 afgevaardigdes.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Wasgoeddiens
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Langs die N6, Aliwal-Noord, 9958, Vrystaat
- Gaste dink At The Nest Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Aliwal-Noord Vrystaat
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N6, Aliwal-Noord, 9958, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom