At The Sea Ballito
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Nicole W - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is loop afstand van alles! En so veilig en netjies.
George L - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike kuier met goeie diens.
At The Sea Ballito se terugvoer
Good day George,
Thank you so much for the support during the festive season. We look forward to welcoming you back - hopefully soon.
All the best to you and your family for the new year.
Stay blessed.
Regards,
Janita
At The Sea Ballito
Dina V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjiese eenhede. Swembad was 'n welkome lafenis.
Michelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Overall stay is 3 out of 5.
Henrico V - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful time at the sea.
Lees meerBianca L - Sep 2023
Algehele gradering
Great location, beautiful view, very clean, friendly owner.
Nogolide K - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Mildred S - Jul 2023
Algehele gradering
Ek het net vir 1 aand geboek.
Juan-marc C - Jan 2023
Algehele gradering
It was a very pleasant stay, the room was bigger than expected.
At The Sea Ballito se terugvoer
Baie dankie vir julle verblyf. Hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms. Geseende Nuwe Jaar vir jou en jou Familie. Groete. At The Sea Ballito
Biance S - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek! Skoon, ligging is loopafstand van al die lekkerste eetplekke en Spar. Swembad is warm, plekkie is perfek vir twee mense wat net wil wegkom en relax. Sal absoluut aanbeveel!
Reg G - Des 2022
Algehele gradering
Goed geleë, loopafstand van restaurante en die strand.
Antoinette M - Mrt 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerAt The Sea Ballito se terugvoer
Good Afternoon Antoinette.
Thank you so much for the kind words.
So happy to hear that you enjoyed your stay with us.
We look forward to welcoming you back!
Regards
At The Sea Ballito
Hester B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelike staf en waarde vir geld.
At The Sea Ballito se terugvoer
Dagsê Hester,
Bly Julle het julle kuiertjie geniet by ons Gastehuis.
Hoop om Julle weer te sien.
Groete,
At The Sea Ballito
Tiaan K - Des 2021
Algehele gradering
Amazing view. Very clean and peaceful.
At The Sea Ballito se terugvoer
Good day Tiaan,
Thank you kindly for your feedback upon your stay at At The Sea Ballito.
Hope to welcome you soon again.
Regards,
At The Sea Ballito
Helena N - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig. Goeie diens. Goed geleë vir restaurants en see.
Sonja B - Apr 2021
Algehele gradering
'n Rustige plek weg van die huis.
Rika E - Mrt 2021
Algehele gradering
Clean, everything we needed and a very comfortable stay.
Kenneth P - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely and peaceful stay. Friendly owners.
Loren M - Nov 2020
Algehele gradering
It was lovely, what a beautiful place.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandraweg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18