Kloofendal Akkommodasie by At The View B&B | LekkeSlaap
+26
+26

At The View B&B

  • Vanaf R690 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 39, Kloof en Dal, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

At The View B&B is in die luukse voorstad Kloof en Dal op die Wesrand geleë. Die B&B is in 'n rustige tuin geleë met wonderlike uitsigte oor die Kloof en Dal Natuurreservaat.

Die B&B bied 5 stylvol versierde slaapkamers. Al die kamers is in die huis geleë. Gaste kan gerus gebruik maak van die lapa met braaigeriewe wat oor die natuurreservaat uitkyk met duikers en rietbokke wat gereeld tot teenaan die heining kom. Die lapa bied asemrowende uitsigte. Daar is 'n volop voëllewe in die reservaat en tarentale in ons agterplaas. Veilige parkeerplek en 'n swembad is beskikbaar. Tuisgemaakte aandete is op versoek beskikbaar.

Dit is ideaal geleë met maklike toegang tot die snelweg na Johannesburg, Sandton, Pretoria en Wesrand.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir At The View B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Topazlaan 39, Kloof en Dal, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Gaste dink At The View B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 39, Kloof en Dal, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMzk3Y2VmLWZmMmYtNDRmNy1hODZiLTZjNTJmNzVmYjQxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 39 Topaz Avenue Kloof en Dal 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.134225435174 27.888478785753
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za