Kloofendal Akkommodasie by At The View B&B | LekkeSlaap
+26

At The View B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir At The View B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Monica J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J
Enkelreisiger

Huis weg van die huis af!

Bart en Christa is die beste wanneer dit kom by jou welkom en tuis laat voel. Die huis is in ‘n pragtige area en naby die meeste besigheidsentrums geleë. Ek sal hul gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat ‘n warm ontvangs en ‘n warm huis gevul met rustigheid en liefde soek. Baie dankie.

At The View B&B's terugvoer

Hi Monika,
Goed om weer van julle te hoor, die huis is skoon stil sonder julle, dit was lekker om julle hier te he. Vertrou julle reis verder was aangenaam. Dankie vir die nice review, sien jou weer volgende jaar?
Blessings,
Bart & Christa

At The View B&B
Thys V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V
Enkelreisiger

Dit was besonder lekker en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Ek was siek en die eienares het my selfs medisyne gegee. Hulle is baie vriendelik.

At The View B&B's terugvoer

Goeiedag Thys,

Dankie vir die terugvoer, goed om weer van jou te hoor. Vertrou dit gaan nou beter met jou en vroulief se gesondheid.

Groete,
At The View B&B

At The View B&B
Mathys B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathys B
Enkelreisiger

Aangename verblyf.

Aangenaam en rustige verblyf.

Willem S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met vriende

Baie vriendelik, hul het plek laat voel soos jou eie huis.

Sal plek enige tyd vir ander aanbeveel, wou inteendeel verblyf verleng maar hul was egter reeds vol geboek.

At The View B&B's terugvoer

Hi Willem

Dankie vir die positiewe opskrif, ek hoop jy geniet jou verblyf ook by Wliie hulle.

Seënwense

Bart en Christa

At The View B&B
René E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
René E
Enkelreisiger

Vriendelike en meelewende eienaars.

Ek het 'n aangename verblyf geniet. Baie dankie.

Stefan J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan J

Netjies en voldoende met wonderlike gashere.

Bart en Christa se gasvryheid maak die verblyf die moeite werd. Kamer en geriewe is skoon, netjies en ruim. Ontbyt (wat ingesluit is in prys) is lekker. Gerieflik naby aan Unisa Florida Kampus - perfek vir studente (soos ek) wat praktiese klasse/eksamens moet bywoon.

At The View B&B's terugvoer

Hi Stefan,
Hoop ons sien jou weer volgende jaar?
Bart & Christa

At The View B&B
Martin V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Enkelreisiger

Baie lekker, dankie.

Baie goeie diens, dankie.

Lana L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana L
Enkelreisiger

An absolute pleasure.

The hospitality and warmth of the hosts at At the View made a gruelling week of practicals bearable. Christa and Bart are lovely, my room was very clean and comfortable (thank you Nora!) and the supper was the tastiest way to end each day. I can wholeheartedly recommend At the View.

At The View B&B's terugvoer

Hi Lana,

thank you for the compliments/review glad you enjoyed your stay. C u next year?

Bart, Christa & Norah

At The View B&B
Hilda A - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda A
Saam met vriende

Everything was in place.

The owner's are really good people, who makes your stay pleasant.

Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topazlaan 39, Kloof en Dal, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMzk3Y2VmLWZmMmYtNDRmNy1hODZiLTZjNTJmNzVmYjQxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 39 Topaz Avenue Kloof en Dal 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.134225435174 27.888478785753
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za