At the Zoo Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 83 Kilkenny Pad, Parkview, 2193, Gauteng
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
At the Zoo Cottage is in Parkview in Johannesburg geleë en bied maklike toegang tot die hoofweg. Die verblyf is naby die Johannesburg Dieretuin, die bekende Orient Express Westcliff Hotel en Parkview Gholfbaan geleë.
Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede in die kothuis aangebied. Die suite het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, of 3 volwassenes. Die oopplan-woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en ondervloerse verhitting. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, 'n TV met DStv, Netflix, Showmax en onbeperkte WiFi. Buite is daar 'n onderdak-area met 'n tafel, stoele en 'n braai.
Die ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n kombuisie, eetarea, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, Netflix, Showmax en onbeperkte WiFi in. Buite is daar 'n onderdak-area met 'n tafel, stoele en 'n braai.
Die kothuis het sy eie oprit met 'n elektroniese hek en elektriese heining. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike, omheinde swembad.
At the Zoo Cottage is naby winkels en restaurante geleë, sowel as Rosebank, Killarney, Melville, Greenside en Parkhurst.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 83 Kilkenny Pad, Parkview, 2193, Gauteng
- Gaste dink At the Zoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parkview Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 83 Kilkenny Pad, Parkview, 2193, Gauteng
- Geen kinders onder 12