Sandton Akkommodasie by Atholl Guest House | LekkeSlaap
+29

Atholl Guest House

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Atholl Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Driena G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Vriendelike ontvangs, baie netjies, deurdat jy met 'n log-in kode werk is ook baie beter as sleutels. Ontbyt was ook baie lekker.

Atholl Guest House's terugvoer

Hi Driena,
Thank you for taking the time to write a review.
We’re so glad you enjoyed your stay, as we strive hard to keep our guests happy.
We hope to host you soon.
Megan

Atholl Guest House
Fanie P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, bekostigbare verblyf. Sentraal geleë.

Athol is nie bedoel vir vakansie nie. Vir 'n kort sakebesoek of ander persoonlike sake is dit heel geskik, gerieflik en skoon.

Lisa E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa E
Besigheidsreis

Baie lekker!

Die kamer is baie skoon, die gastehuis is baie sentraal geleë (naby Sandton City en die Gautreinstasie. Ek het dit baie geniet en sal die plekkie verseker weer besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice!

The room very clean and the guest house was centrally located (close to Sandton City and the Sandton Gautrain Station). I enjoyed my stay and will definitely be back again should I have business in the area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Atholl Guest House's terugvoer

Hi Lisa,
Thank you for staying with us and for your lovely comment. We hope to host you again in the near future.
Kind regards, Megan

Atholl Guest House
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paddockweg 106B , Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5YzQ3YTZkLWNiNDEtNDNjOC04MWY0LTJkMzI1Yjc0YjM5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 106B Paddock Road Atholl 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.108979 28.068693
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za