+264

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 422 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Pholisiwe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Excellent. My stay was amazing! Everything I needed was there, and I enjoyed it so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella H
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Magnificent. The accommodation was very spacious and fully equipped. Felt very safe with security patrolling the whole night. The pool area was always spotlessly clean with a variety of choices between hot and cold water. A tuck shop and restaurant were available for comfort. Would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Plekkie was mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Finominaal. Soos altyd. Dankie Buffelspoort. Sien julle gou weer. Baie lekker gebly. Baie netjies rondom die blyplekke en swembaddens. Fantastiese atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlik! Ons het baie lekker gebly by Buffelspoort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Die kampfasaliteite was uitmuntend. Ons sal vir seker weer kom kamp. Die kampfasaliteite was uitmuntend. Ons het dit baie geniet en die ablusieblok was van goeie gehalte en was gereeld skoon gehou. Ons hele gesin het dit baie geniet. My drie tiener dogters het die swem en speletjies geriewe baie geniet en wil net weet wanneer ons weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker gekamp saam kinders. Baie lekker gekamp saam gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

It was fun. It was okay. It is a family vacation place and is so relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Heerlik gekuier saam my kinders en kleinkinders. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Lekker gekuier. Heerlik gebly en gekuier. Die oord bied so baie om almal mee besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3083

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R450
30 % AF
R 450 R 315
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R450
30 % AF
R 450 R 315
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R450
30 % AF
R 450 R 315
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R104, Rustenburg, 0284, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2009 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA670cb18cb7e5fb038b7861a7b2d91def873731c824ab3699894ba5516aed62ff11c7690f149b9d90fd1a69de96966ca3835a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R315 per nag (plek vir 6) 422 5 1 5 R104 Rustenburg 0284 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.759221683951 27.486988126221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang