Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Goudini Spa

Oord

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.

Prys sluit in
5-sleeper Flat Badsberg
Selfsorg
6-sleeper Flat Badsberg
Selfsorg
4-sleeper Rondavel
Selfsorg
5-Sleeper Rondavel - Luxury
Selfsorg
5-sleeper Rondavel - Luxury Wheelchair
Selfsorg
5-sleeper Flat Tulbagh
Selfsorg
4 Sleeper Rondavel - Luxury
Selfsorg
6-sleeper Villa Slanghoek A - Wheelchair
Selfsorg
6-sleeper Villa Slanghoek B
Selfsorg
6-sleeper House Boland
Selfsorg
8-sleeper House Boland
Selfsorg
Kampstaanplek
Selfsorg
Kampstaanplek - skadu
Selfsorg
6 Sleeper Rondavel - Luxury
Selfsorg
Huisreëls

- Gaste moet asb. by die bepalings en voorwaardes hou.
- Krediet- en debietkaartbetalings van VISA en Mastercard International word aanvaar.
- Neem asb. kennis dat ekstra gaste nie in die kamers gehuisves mag word nie. Geen dagbesoekers word toegelaat nie. ATKV-oorde is gesinsvriendelik en geen partytjies of geraas word na 23:00 toegelaat nie.
- ATKV-lede kry nie afslag op derdeparty-besprekings nie.

Met aankoms moet gaste:
- Die oord se vrywaringsvorm teken.
- 'n Voertuigpermit ontvang.
- Elke eenheid het parkeerplek vir 1 voertuig. 'n Addisionele koste is op ekstra voertuie betaalbaar.

Weens bedrog op elektroniese bankoorplasings vereis die ATKV dat EFT-betalings ten minste 2 dae voor die inklokdatum gemaak word. In die geval dat die betalings nie in die oord se bankrekening reflekteer nie, sal gaste die uitstaande bedrag moet betaal. Die nodige terugbetaling sal gemaak word wanneer die betaling korrek in die oord se bankrekening reflekteer. Geen sleutels of permitte sal uitgereik word voordat die volledige rekening betaal is nie. Tjekbetalings word ook nie toegelaat nie.

- Inkloktyd is vanaf 14:00. Uitkloktyd is om 10:00 vir eenhede en kampeerterreine.
- Rook is binnenshuis verbode. Die eenhede word daagliks skoongemaak.
- Gaste wat kampeer moet asb. hul eie kragpunt-aansluitprop saambring. Die kampeerplekke is 7 m x 7 m.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Gidshonde word wel toegelaat.
- Musiek mag nie gespeel word vanuit voertuie of klanksisteme nie. Gaste moet asb. geraas tot 'n minimum hou en heeltemal stil wees tussen 23:00 en 07:00.
- Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Slegs aanvaarde swemklere word toegelaat.
- Neem asb. kennis dat daar in die week in die lae seisoen konferensies of skoolgroepe op die oord kan wees.
- Daar is ‘n restaurant en aktiwiteite op die oord beskikbaar. Meer inligting is met aankoms beskikbaar.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke, toiletware en opwasseep, seep, vadoeke, tee, koffie, suiker en melk saambring.
- Neem asb. kennis dat ons nie badseep, sjampoe en lyfroom voorsien in die eenhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R385
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R385
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R385
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1001 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyzersdrift-weg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad0e97db6810eedfd9f2ce272dd7d97338a478c7d994f3ad0e2f3e111cacff600db8508d9a09713db78dbe1d6a8c4f4c2fdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R385 per nag (plek vir 6) 262 5 1 5 Wyzersdrift Road Slanghoek Valley 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.668299302079 19.264136228885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem