+342
Oord in Bela-Bela

ATKV Klein Kariba

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 752 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Elize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon en 'n pragtige omgewing. Eenheid baie netjies en privaat. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sethemba Boerdery L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit was fantasties lekker. Dit was heerlik rustig met oulike aktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardu B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Heerlik saam my meisiekind gekamp! Heerlik gekuier, Klein Kariba is baie mooi onderhou en doen moeite om te vernuwe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

The place was excellent. I love the place: swimming, hiking, etc. I love the place, but please indicate what kind of swimming suit is appropriate at the swimming pool. My 23-year-old niece was offended by how the staff judged her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Our stay was very enjoyable and there was a lot that we could do while on a tight budget. We got there before check-in time and they allowed us to enter the resort before 14:00. They gave us the keys at 14:00. We went out of season during the week, so there weren't a lot of people, but the staff are very nice and the facilities are very clean and maintained very well. I would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandrey F
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Rustig. Baie lekker, skoon en baie rustig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Dit was 'n rustige blyplek in die middel van die week. Die eenheid was skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderlik. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd. Was so rustig by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderlike verblyf in die Bosveld! Ons was aangenaam verras met die tenthuis en dit is heel prakties, skoon, netjies en goed ingerig. Dit kort net hakies vir handdoeke om op te hang, want die wasgoedstaander is nie effektief nie. Die braaiplek is ook goed ingerig en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 3086

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R355
30 % AF
R 355 R 249
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R355
30 % AF
R 355 R 249
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R355
30 % AF
R 355 R 249
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R101, Warmbad, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 1350 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA969c298d00917f675286d31bc3897456b6f5bc4d324bad0c3d6e2aa9b24c593df224b8455578e3130a4944c4da41fc27b3ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R355 nouVanaf R249 per nag (plek vir 6) 752 5 1 5 R101 Warmbad 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.84958095542 28.335495740175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang