Atlantic Apartment
Kry 30% af vir verblyf voor 30 Augustus 2024. Bespreekbaar tot 18 Jun 2024
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bella Vista 604, Queens-weg 7, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Atlantic Apartment with Bantry Bay Seaviews bied selfsorgverblyf naby die strand en pawiljoen op die grens van Bantry Bay en Seepunt in Kaapstad.
Die woonstel is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ’n tripelstapelbed - ’n dubbelbed onder en ’n enkelbed bo. Die kombuis is volledig toegerus met ’n wasmasjien-tuimeldroër, skottelgoedwasser, ’n yskas, mikrogolfoond en ander toebehore.
Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea langsaan beskik oor groot vensters wat gedeeltelike uitsigte oor die see en op geboue bied. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig en die gebou beskik oor 24 uur-sekuriteit.
Die woonstelblok is ideaal geleë - slegs 5 tot 10 minute vanaf Clifton se strand, 15 minute vanaf Groenpunt Park en 20 minute van die V&A Waterfront (afhangende van die verkeer).
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 74
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bella Vista 604, Queens-weg 7, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Atlantic Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bella Vista 604, Queens-weg 7, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap