Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Beach Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Atlantic Beach Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Nicolene E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E
Saam met vriende

Melkbos is pragtig en hotelverblyf het dit spesiaal gemaak!

Baie lekker ontspannend en vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend!

Drommetjie in kamer was vol vullis en personeel het geen koffie kapsules voorsien nie nadat ons gebel en gevra het. By ontbyt moes ons vra vir borde en glase!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoffel G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christoffel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is nie 'n beach hotel nie, lê op die derde blok van die see.

Vir die tarief verlang 'n mens 'n groter verskeidenheid tv-kanale, die kersete was 'n gemors vir oor die R400 per persoon en soos reeds genoem, dit is nie by die see nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Commaille-weg en 13de Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA909362c84749a4612b20ce80a826b2828f5c2552f5980e5f5235dd02c4755c18adb821419497b15081e5f3f6705269658614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Corner of Commaille Road and 13th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.72691123269 18.444091772352
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem