Atlantic Cascade
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vesperdene-weg 8, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Atlantic Cascade is in Groenpunt, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dié woonstel is op die 6de verdieping, is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n deur wat na die balkon lei.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is gemaklike banke in die sitarea, asook 'n TV met DStv en 'n eetarea met 'n etenstafel vir 8. Gratis WiFi word voorsien.
Dié woonstel is naby 'n rits winkels, kroeë, restaurante en is 'n kort ent se ry vanaf die strand en besienswaardighede.
Die woonstel is veilig en toegang word met 'n sleutelsisteem gereguleer. Gaste ontvang 1 stel sleutels en het toegang tot alle geriewe in die woonstel.
Slaapplek
’n Bespreking by Atlantic Cascade sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Vesperdene-weg 8, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Atlantic Cascade het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vesperdene-weg 8, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom