Atlantic Dream Beachfront Villa
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 889 (Beach Road), Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 800R4 080 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Atlantic Dream Beachfront Villa het 'n uitsig oor 'n melkhoutwoud en die see. Dit lê teen die strand in Scarborough, 'n eksklusiewe woonbuurt aan die Atlantiese kus en 'n bewaringsdorp van Kaapstad.
Dié villa het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is ook 4 slaapkamers, 2 sitareas, kaggel en volledige kombuis, waskamer en speletjieskamer. Gaste het toegang tot 'n stoep met berg- en see-uitsigte, asook 'n swembad en braaigeriewe.
Die villa het 'n rugsteunkragstelsel wat elektrisiteitstoevoer 24 uur 'n dag voorsien.
Veilige parkeerplek is vir 4 gaste beskikbaar. Kinders en troeteldiere is welkom. Skoonmaakdienste is op weeksdae beskikbaar, en linne en handdoeke word voorsien.
Atlantic Dream Beachfront Villa is 40 minute vanaf die V&A Waterfront en 10 minute vanaf Simonstad waar daar tientalle restaurante en swemstrande is. Vishoek, flieks, winkels en Boulders-strand is ook net om die draai. Dis langs Kaappunt en die Natuurreservaat geleë. Scarborough is naby al Kaapstad se vernaamste besienswaardighede.
Neem asb. kennis dat Atlantic Dream nie 'n partytjie-venue is nie. Harde musiek, geraas en ongemanierde gedrag word nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
John Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Kusweg 889 (Beach Road), Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Atlantic Dream Beachfront Villa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 889 (Beach Road), Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap