Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cavalcade-pad 16, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Atlantic Nest is 'n knus en stylvolle woonstel in 'n veilige kompleks in Groenpunt wat met 'n welige, stedelike botaniese tuin spog. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek of vir gaste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Hierdie lieflike woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is gemaklike sitplek en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Hierdie kompleks is naby die gewilde V&A Waterfront, Seepunt Promenade en Groenpunt Stedelike Park. Atlantic Nest is die perfekte basis om Kaapstad se pragtige strande, berge en die stad te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Atlantic Nest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 96

Jaar gelys 8

Ligging

  • Cavalcade-pad 16, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cavalcade-pad 16, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47f39a701b1873d9190dd5afabcfc28c00e72bd337d131f019b74c5f29bc7387e02c6f1b611e4616803ad64c8de9c47a4b91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 Cavalcade Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909633243912 18.409140250262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem