Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auberge de Courtrai

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Auberge de Courtrai
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Misha M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Misha M
Enkelreisiger

Sleepless, claustrophobic.

The overall first impression failed. Almost did not check in. More like 1 star, not 4 star.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Dear Misha,
Brand new bed - first guest sleeping in it. I was assured it was the very best of the best mattresses. The room’s sliding door leads to the garden with a 14-meter length lovely blue pool. That is all I can say. We always try our very best for our guests at all times. Best regards.

Auberge de Courtrai
Giel O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, geen klagtes.

Lekker gebly, ontvangs goed en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Hi Giel,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Bly julle het lekker gekuier hier by my.
Hoop regtig om julle terug te sien.
Gesëende Kersfees en feesdae vir julle.
Groete,
ZT

Auberge de Courtrai
Adriaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Enkelreisiger

Fantastiese gasvryheid, uitstekende ontbyt en pragtige kamers met 'n uitsig oor Paarl.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om vroeg ontbyt te bedien en daar is 'n heerlike huislike atmosfeer by die gastehuis.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Saam met vriende

Heerlik gerus, rustige veilige omgewing.

Sal Auberge de Courtrai enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendry I - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry I
Enkelreisiger

Wonderlik.

Die prentjiemooiste gastehuis tot dusver wat ek al by gekuier het. Kon nie genoeg foto's neem. Wonderlike ontsnapping en lekker weggesteek. Die omliggende stilte was lieflik vergesel deur die windspel met die palmbome en die res van die groenerei rondom. 'n Vriend het genoem na ek hom een van die videos wys wat ek gemaak het, dat dit maklik 'n Karibiese eiland kon wees. So my verblyf was baie lekker. Sal definitief terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Hendry, wat ‘n wonderlike resensie. Ek is so bly jy het lekker gekuier.
Ek waardeer opreg jou terugvoering.
Hoop om jou weer terug te sien.
Vriendelike groete
Zettie

Auberge de Courtrai
H P B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
H P B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed en vriendelike mense.

Goeie verblyf. Kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Beste Mariette
Baie baie dankie dat jy my laat weet het dat jy lekker gebly het dis dierbaar van jou
Dis altyd lekker om te hoor dat gaste erkentlik is want mens weet mos nie altyd nie doen maar net jou ding so goed soos wat jy kan
Ek hoop regtig om julle terug te sien
Vriendelike groete
Zettie

Auberge de Courtrai
Trudie C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie C
Saam met vriende

Baie tevrede.

Baie tevrede, netjies, vriendelik, veilig bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Beste Trudie
Baaaaaaaaaie dankie vir die wonderlike "review"
Dankie dat jy die tyd geneem het om dit te doen ek is jou baie dankbaar
Kom kuier weer
Vriendelike groete en lekker naweek vir julle
Zettie

Auberge de Courtrai
Conrad P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad P
Gesin met tieners

Beautiful host and fantastic friendly staff.

Perfect place to stay over in a beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Dear Conrad,
Thank you so much for your wonderful review.
It was lovely meeting you and really wish to see you back.

Warm regards
Zettie

Auberge de Courtrai
Michelle T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very nice, cosy "hideaway" close to the main road where all the shops and restaurants are.

Considering it was a last minute booking, was very surprise that we got such a lovely, cosy place. The people that own the guesthouse were great!! Very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Hi Michelle,

Thankyou so much for taking time to write such a lovely review
I really appreciate it
Hope to see you back in our lovely Paarl

Warm regards,
Zettie

Auberge de Courtrai
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason L
Gesin met klein kinders

Thank you.

Was a great stay, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Dear Jason,

Thank you so much for taking the time to comment on your stay.
I am glad you and your family enjoyed staying with me.
I appreciate it very very much and if you ever visit our country again I would love to see you again.

Kind regards,
Zettie

Auberge de Courtrai
Kristin A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Kristin A
Besigheidsreis

Falsely represented

At the rate one pays, I do not feel this was worth it at all. Arrived there and they advised me that the swimming pool is not available, yet it is advertised that there are swimming facilities available. They advised that there are braai facilities, however when you arrive there, you find out you have to pay an additional R200 to make use of the braai area as this fee goes towards the cleaning of the braai area, this was not stated on the website. Fortunately I had my braai in my boot and used it instead. Wi-Fi is advertised yet the Wi-Fi does not work upstairs. The only great thing about the room was their beds, which I must comment was one of the best beds I have slept on in a while.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Dear Kristin,

I am very glad your bed was nice and you slept well for the one night you spent at the guesthouse
My rates are very good for a 4**** guesthouse.
As for the pool, due to Municipality rules we are bound to cover our pools in Paarl unfortunately
The facility to braai is available. if we arrange for everything to be ready for you after hours ( like it was late when you requested it, after the staff has left, we charge R200.00 as I can't expect them to do it for free). I asked you if you had equipment to braai and you said no
Afterwards you didn`t use the braai area to put up your own braai but used my balcony which is not allowed due to the risk of fire. We didn`t complain.
Nobody ever complains about the W-Fi.

Kind regards,
Zettie Coetzee

Auberge de Courtrai
Theunis M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis M
Enkelreisiger

Lovely place to stay against Paarl Mountain.

Enjoyed my stay at Auberge de Courtrai. Had a well-equipped clean room with a view over Paarl and a lekker breakfast. This will definitely be one of my first choices next time visiting the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Goeiedag Theunis,

Baie bly jy het lekker gebly, Jy is altyd welkom.
Dankie dat jy tyd geneem het om so ‘n wonderlike resensie vir my te skryf vir toekomende gaste om te sien
Ek waardeer dit baie.
Lekker aand vir jou.

Zettie

Auberge de Courtrai
Bruce L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff and nicely appointed rooms.

Nice room, generous breakfast and friendly owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Geagte Bruce,

Baie dankie dat jy tyd geneem het om jou waardering op papier te sit
Dankie vir die wonderlike gradering.
Hoop regtig om julle terug te sien in die Paarl.
Hier sal altyd ‘n bed by ons wees vir julle.

Vriendelike groete ook vir jou vrou en haar ma
Zettie

Auberge de Courtrai
Marché J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marché J
Saam met vriende

Huislik, gemaklik en beslis elke ster werd!

Auberge de Courtrai was beslis 'n goeie keuse gewees. Die personeel loop oor van vriendelikheid en gasvryheid. Die oorrompelde prag van Auberge de Courtrai is parallel aan dié van Paarl. Tannie Zettie was selfs so gaaf om ons te bederf met gratis ontbyt! Dit het werklik soos 'n tweede huis gevoel en ek sal beslis weer gaan inloer. Weereens baie dankie vir 'n heerlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Goeiedag Shelley,

Baie bly om van jou te hoor en sulke wonderlik woorde, baie dankie daarvoor.
Ons probeer altyd dat ons gaste lekker bly en is bly jy het jou waardering uitgespreek
Hoop regtig om julle terug te sien

Vriendelike groete
Zettie

Auberge de Courtrai
Nicoline C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en vriendelike diens.

Die gastehuis is in 'n pragtige omgewing geleë. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die dekor is pragtig. Hulle bedien 'n heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker!

Ons het heerlik gebly, Zettie was so vriendelik en gasvry! Dankie! Die ontbyte was 'n bederf. Daar was 'n effense probleem met die DStv - my man is 'n sportverslaafde en 'n swak slaper so hy kyk in die nag! Maar dit was regtig nie die ergste nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Hi Rika
Dis `n lekker verrassing om op so `n manier van jou te hoor
Ek is baie baie bly julle het lekker gebly, ek het julle skoon gemis toe julle weg is.
Baie dankie vir al die mooi dinge wat jy van my en die gastehuis geskryf het ek waardeer dit baie
Dankie ook vir die hoë "rating" hoe sê mens in Afrikaans, dat jy my so hoog aanslaan.
Hoop regtig om julle weer te sien want julle weet hoe om vakansie te hou en te geniet
Groete ook vir Piet en geniet julle naweek
Zettie

Auberge de Courtrai
Karen B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prag en gemak.

Ons het baie lekker geslaap by die gastehuis. Ons voertuig was veilig en die staf baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Beste Karin
Ek is baie bly julle het lekker gebly by my.
Dit doen my hart goed, want ek en my personeel poog altyd om ons gaste te laat tuis voel.
'n Mens weet egter nie of jy die regte ding doen tensy gaste soos jy die tyd neem om 'n resensie te gee nie.
Baie dankie ook vir die goeie gradering.
Ons hoop om julle eendag weer te kan verwelkom by Auberge de Courtrai.
Vriendelike groete
Zettie

Auberge de Courtrai
Phindile M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Phindile M
Saam met vriende

Disrespected my booking and has no business honour.

The owner decided to change the terms of my booking. I booked for a family room as I had 4 friends with me (fortunately one did not make it) and when we got there she had put us up in a double room and she kept on making excuses about giving it to other guests and forgetting. I think she has no respect for people and gave the room to other guests whilst I had paid for it. She brought in a single bed and we had no privacy. Then she made a promise to give me a free night, the next morning at check-out she changed those terms too. She has no honour or respect for clients.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Dear Phindile,
I am sorry to get this back from you. We are very, very sorry after all the trouble I took to make your stay enjoyable. I made a mistake and apologised which didn`t give you a family room but after I arranged a room I was pretty sure you were quite happy with it. This room is not much smaller than my family rooms with the same amount of privacy.
I charged you for a double room and not for a family room subtracting the commission of TravelGround as well to your advantage and my side of the bill to you was R 275.00 (This was for a double room not a family room ) A double room (King-size bed and 1 single bed). The full breakfast for the third person also was for free. I offered a week-end stay for free and you replied you are not coming this way at all so it won`t help soothing you.
If you want 1 night free of charge whenever, you are still welcome to it. You had a boisterous departure telling all your stories of how you enjoyed your stay in Paarl. Then you forgot you didn`t arrange for a taxi.
I phoned all over Paarl and couldn`t get one for you. I offered to take you to the airport myself as you only had 40 minutes left to be there for your flight. I charged you but it was a friendly gesture on my side as well as I have very limited Sundays to spend with my family or go to church.

I did it with the greatest of pleasure to help, including your 3 lovely girls away on a night out joking and talking and "skindering" with me, you felt like my family.
Kind regards,
Zettie Coetzee

Auberge de Courtrai
Janine K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ondervinding in 'n lang tyd.

Die plek is baie mooi en netjies gewees. Die kamers was baie beter as wat ek verwag het en sal definitief weer gebruik maak daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Baie, baie dankie Janine vir jou wonderlike resensie en om te dink ek het dit eers gemis.
Ek lees nou wat die gaste van my skryf en sien ek het jou nie geantwoord nie.
Dankie weereens en ek hoop regtig om julle terug te sien.
Vriendelike groete, Zettie.

Auberge de Courtrai
Naude A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, mooi en gerieflike kamers en tuin. Personeel vriendelik en bedagsaam.

Geen klagtes. Net heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Beste Naude,

Baie baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit baie. Ons probeer ons bes om gaste se verbly gerieflik te maak, maari is altyd bly vir die waardering doorvoor. Hoop ek sien julle weer in die toekoms.

Groete en weereens dankie!

Zettie

Auberge de Courtrai
Heidi G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik!

Sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Hi Heidi
Baie dankie vir die goeie terugvoering
Waardeer dit baie want mense sê altyd dankie dit was lekker maar dan wonder jy nog altyd
Kom gerus weer kuier
Ek dink ek het al van my foon af geantwoord maar dit het nou verdwyn so jammer as ek 2x Geantwoord het
Groete, ook aan Werner (dit is mos Werner?)
Zettie

Auberge de Courtrai
Werner E - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet daar.

Daar was baie moeite gedoen vir ons, met 'n 2 maande oue baba. Ons het baie lekker gebly. Waarde vir jou geld. Vriendelike ontvangs. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Baie baie dankie julle.
Ons hoop regtig om julle terug te sien.
Ons waardeer dat daar tyd gemaak is om hierdie briefie te doen vir LekkeSlaap.
Geniet die baba.
Groete
Zettie

Auberge de Courtrai
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris F - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf. Pragtige kamer en beddegoed. Mooi huis en kunswerke.

Die parkeerarea is maar knap - los liewer die dubbelkajuit tuis en reis met die Polo! Maar die lekker veilig en van die straat af. 'n Motor is noodsaaklik want dis nie stapafstand van enigiets af nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kassie K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie K

Huislik.

Baie vriendelike, gasvrye mense. Stil en rustig met 'n lieflike tuin. Baie netjiese en gerieflike kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna T
Gesin met tieners

Baie goed!

Op kort kennisgewing kon sy ons akkomodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Malinda R
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Nie genoeg handdoeke nie. Nie 'n rekening. Nie vir ons gedek vir onbyt. Slegste koffie die hele vakansie, en geen vrugteslaai met ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Auberge de Courtrai se terugvoer

Geagte Melinda,

Ons het julle vroeëer laat inboek en daarom was alles is nog nie 100% nie.
Daar nie ontbyt op die dag wat gaste inboek nie hulle kry eers die volgende oggend ontbyt
Ons gebruik net suiwer moer koffie julle kon net gevra het vir kitskoffie en ons sal dit met liefde gemaak het

Vriendelike groete
Zettie

Auberge de Courtrai
Carol F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol F

Outstanding value for money!

We had a two night stay at Auberge de Coutrai. We were warmly welcomed and treated like royalty from the moment we arrived. Nothing was too much trouble. Our requests for a cot, feeding chair and use of kitchen facilities to warm baby food and bottles, were all met with such friendliness. Our rooms were very comfortable and clean. Delicious breakfasts were served timeously and very professionally. Thank you Marta and Zettie for your outstanding hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so tuis gevoel!

Dankie aan Zetty wat uit haar pad gegaan het om ons tuis te laat voel, en met die strykyster en strykplank gehelp het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Was baie lekker en baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durmontstraat 3, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93eb5134f0e4afbb34ebec8b47efa3ee73baef77c93611d1452ef2fe80da47e13287405c545a306ebea9b5de3feb44f072a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 3 Dumont Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.769675657913 18.953427299406