LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Gastehuis in Courtrai

Auberge de Courtrai

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Dumont Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Auberge de Courtai is net 30 minute van Kaapstad af en bied 9 en suite-slaapkamers. Ontdek die ware gees van die Wynlande in die oorrompelende prag van die Paarl op jou drumpel.

Ontwaak met die vars bergbriesie en ontspan saans by die kaggel of die gasvryheidskroeg met 'n glasie top Suid-Afrikaanse wyn.

Die herinneringe van die knus atmosfeer, opregte gasvryheid en persoonlike diens sal jou noop om keer op keer weer hier 'n draai te kom maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Peter F
Saam met vriende
5.0
Wonderful hosts will come again. What a lovely couple are. They made us so welcome from our arrival to our departure. There is everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Louis S
Gesin met tieners
5.0
Als is lekker. Wat 'n oulike plek, pragtige uitsig, vriendelike diens, lekker skoon en die lekkerste beskuit en koffie in die kamer. Sal vir seker wee...
Sien meer
Aug 2026
Sonja R
5.0
Baie mooi en netjies! Ek het welkom gevoel! Baie gemaklik en lekker gebly.
Jun 2026
Jeremy S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil, stapafstand vanaf winkels. Sal beslis aanbeveel vir enige reisigers. Skoon en netjiese geriewe. Pragtige uitsig. Vriendelike personeel.
Mei 2026
Charli P
5.0
Amazing value for money without luxury and comfort being compromised! Wat 'n awesome experience - the staff and host were absolutely am...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 3 Dumont Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Auberge de Courtrai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Dumont Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93eb5134f0e4afbb34ebec8b47efa3ee73baef77c93611d1452ef2fe80da47e13287405c545a306ebea9b5de3feb44f072a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 3 Dumont Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.769675657913 18.953427299406