Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Audrey's

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Audrey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Stay @ Audrey's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Helen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige veilige omgewing.

Ons is vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Audrey's se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Helen. Dit was aangenaam om julle te kon akkommodeer en julle is enige tyd welkom.

Stay @ Audrey's
Petro V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en mooi.

Baie lekker gebly. Geen probleme ervaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

110% wonderlik!

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Die rustigheid was 'n bonus. Die gastehuis was baie netjies; alles was op hul plekke. Ek is mal oor die dekor! Die fotos op die webwerf moet aangepas word, want die plek is nog mooier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzana B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig en heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie is so mooi, skoon en netjies. Die omgewing is baie rustig en stil. Ek sal dit beslis aanbeveel en sal self weer daar gaan bly. Ons ontvangs was ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M
Enkelreisiger

Exceptional, 6 star experience!

It was an exceptional stay. Audrey and her husband were so welcoming and kind. The room was magnificent and the little touches like a welcome sherry, biltong and a Bar-One were wonderful! She even had a hair straightener along with the hairdryer. Great to know for future travels. I will always stay there going forward, it really was a very comfortable and welcoming stay. Breakfast cereals were also included, which is great and a pleasant surprise!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Audrey's se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer en vriendelike gaste soos jy, is altyd baie welkom! Ek waardeer dit.

Stay @ Audrey's
Leone V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, rustige oornagblyplek in Somerset West.

Baie lekker gebly! Baie netjies en lekker geriewe. Yskas, aircon, kombuisie en TV. Lekker ligging in die middel van Somerset en Stellies as jy erens naby moet oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Audrey's se terugvoer

Hello Leonie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit. Jy was 'n wonderlike gas en is enige tyd welkom by ons.
Groete
Audrey

Stay @ Audrey's
Desmond D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond D
Enkelreisiger

Good.

Very beautiful. Excellent facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Audrey's se terugvoer

Thank you for your kind review. It was a great pleasure to host you and look forward to spoil you again. Regards, Audrey

Stay @ Audrey's
Hester R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester R
Enkelreisiger

Uitstekend.

Alles was bo verwagting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ Audrey's se terugvoer

Hello Hester
Dankie vir jou positiewe en vriendelike terugvoer. Ek waardeer dit. Jy is altyd baie welkom by ons!
Groete
Audrey

Stay @ Audrey's
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandbergstraat 15, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba0776394e575ae38cb613ef4edddfdb8a6fddb679441c138b3c12afd00a3f25ebaf812201e0d3a2b3ec900734fb8bab020d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 15 Zandberg Street Somerset West 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.04674170081 18.822139100299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem