Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Augsburg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Augsburg
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stefan K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K

Ideal om te rus.

Lekker plek, en bekostigbaar, ideal om te rus.

Marieta V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

Dit was baie rustig.

Dit was heerlik. Sal weer daar gaan bly.

Berthina T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berthina T

Soos hierbo.

Was baie lekker, rustig, plaasatmosfeer. Perde en skape te sien, mooi tuin. Lekker buite gesit en ontspan. Veiig gevoel.

Mariekie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariekie M

Excellent.

Excellent and warmly. Friendly stay.

Darryn B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn B

Really enjoyable stay.

Really enjoyed our stay at Augsburg with Bettie and Jaap. Rooms were clean and had pretty much everything we needed. Nothing was too much trouble for them. It was nice and close to the venue for SA Rowing Champs, so ideal for us.

David L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David L

Good.

Nice stay, will stay there again. Hosts were very welcoming. Beds were comfortable and there was plenty of hot water.

Mentoff K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mentoff K

Waarde vir geld, gerieflik en baie goed geleë.

Hierdie is voorwaar 'n lekker slaap-ervaring. Well done, Bettie. Baie dankie, die verblyf was tops.

Danielle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

Absolute waarde vir geld. Lieflike mense. Lekker 'plaas' atmosfeer met die skape.

Absolute waarde vir geld. Lieflike mense. Lekker 'plaas' atmosfeer met die skape en perde op die perseel.

Boeta S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Boeta S

Rustig plaas atmosfeer.

Rustig en veilige plaas atmosfeer. Kan gebruik maak van WiFi en dekodeerders vir die kamer. Die TV in die kamer het slegs SABC 1, 2 en 3 wat vol kookprogramme is. Daar is 1 DStv-kanaal wat deur die gasheer beheer en verstel word.

Louisa P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louisa P

Net geslaap, netjies maar baie beknop.

Baie afgesonder op 'n kleinplaas.

Corlet W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlet W

Dit was regtig die moeite werd.

Baie netjies en skoon, sal enigetyd weer gaan.

Shaun D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D

Great stay and friendly hosts.

Great value for money.

Esmarie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie C

Very nice.

The place is nice and clean.

Janine K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K

Plaaslewe gevoel. Baie lekker geslaap.

Baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Baie meer gekry as wat ons verwag het. Baie oulik en lekker plekkies om in te bly.

Conrad B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Goeie ligging, skoon, netjiese kamer, als wat nodig is. Rustige omgewig. Ons sal gerus weer kom.

Sien sterre.

Jeannine J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine J

Fantasties, behulpsaam, vriendelik en gasvryheid is onbeskryflik.

Rustige en still atmosfeer op die plaas. Het baie lekker daar geslaap. Sal weer daar oorslaap.

Shaun D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D

Great value for money.

See stars.

David L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Waarde vir geld.

Sal definitief weer daar bly.

Willem B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Oulike plek. Als wat jy nodig het.

Skape en perde gee 'n baie rustige atmosfeer.

Hein S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Lekker gebly, dankie tannie Bettie en oom Jaap.

Lekker bome en baie spasie.

Augsburg se terugvoer

Jy was 'n aangename gas. Dankie Hein. Kom gerus weer.

Augsburg
Pieter M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Vriendelik ontvang en alles in orde met verblyf, sal weer hier bly.

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.

Hettie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie R

Uitstekend.

Tannie Bettie was baie vriendelik en het ons met ope arms ontvang. Dit was baie lekker om na die lang dag tuis te kon voel en net te ontspan. Sy doen regtig moeite, die kamer was bo ons verwagting. Alle benodighede plus ekstra was beskikbaar. Alhoewel ons graag langer sou wou bly, was dit uitstekend.

Johan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Rustige en stil omgewing. Ons is hartlik en vriendelik ontvang. Sal beslis weer besoek.

Bettie is baie vriendelik en het ons kuier aangenaam gemaak.

Elmari J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari J

Ons kuier was baie goed, net wat mens nodig het.

Alles was skoon en netjies en het gewerk. Bettie en Jaap was behulpsaam en vriendelik. Beslis aan te beveel!

Lourens J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens J

Jaap en Bettie was vriendelik en behulpsaam. Plek was skoon en netjies. Plaasgevoel met die diere.

Lekker gekuier. Vriendelik ontvang.

Corne O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne O

Comfortable.

Ideal and cost effective for overnight stay while traveling. Loved the property with horses. Great chatting with hosts. Comfortable and clean. Will definitely recommend it.

Gerda R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R

Baie netjies, vriendelike diens en veilig.

Ons het vreeslik lekker gebly, baie dankie. Sal julle weer besoek.

Riaan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Stil, rustig en veilig.

Vriendelik verwelkom, als netjies en skoon. Maklik om by uit te kom en naby als geleë.

Kotie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Skoonheid en netheid is een van die belangrikste en ek kan met volle vetroue sê Tannie Bettie doen dit met oorgawe.

Die kamer was netjies en baie veilig vir 'n enkel dame.

Augsburg se terugvoer

Dankie. Lekker om netjiese, aangename en vriendelike gaste te ontvang.

Augsburg
Carel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly op die kleinhoewe. Net buite Montana Park.

Antoinette V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Baie lekker!

Die kamer was baie gerieflik en die mense is baie vriendelik.

Rindie M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rindie M

Baie lekker plekkie om te oornag met vriendelike diens.

Pragtige netjies en stil plekkie. Baie mooi skoon en netjies.

Jaco G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G

Als wat nodig is vir oornag.

Ons is 'n gesin van 5 en Tannie Bettie was baie tegemoetkomend rakende die hoeveelheid mense wat ons was. Daar is als wat jy nodig het, en terwyl jy vleisie braai kan jy na die perde kyk. Ons het baie lekker gebly alhoewel dit bietjie beknop was vir 5, want dit is eintlik net vir 3 mense bedoel. Sal beslis aanbeveel.

Christo B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie lekker, vriendelike mense.

Het aanvanklik verkeerd gery en toe gesukkel om iemand te kry om oop te maak, was ook nie seker of dit die regte plek was nie. Miskien naambord voor by die hek? Klokkie? Maar baie lekker stil en rustig. Baie skoon en netjies, sal enige tyd weer dat gaan bly. Baie dankie julle!

Jaco B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Was heel goed gewees.

Die aanwysers na die akkommodasie was nie daar nie, die naam op die ingang was anders. Maar het heel OK gebly.

Deon C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Baie goeie waarde vir geld, netjies, veilig die gasvrou, Bettie, is baie vriendelik en behulpsaam.

Baie aangename ondervinding en rustige atmosfeer.

Casper D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper D

Netjies kamers, maar die honde pla in die aande!

Daar was 'n elektrisiteitsprobleem in die area en sal onregverdig wees om die eienaars te blameer. Beide kamers wat ons gebruik het was netjies en skoon. Ongelukkig was die gesteun van die jong Bulterrier steurend in die aand en was ons nagrus nie so waffers nie.

Augsburg se terugvoer

Dankie. Ons neem kennis en sal probleem aanspreek.

Augsburg
Willie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Kuier was baie aangenaam, en die plaasatmosfeer was wat ons wou hê. Dalk kan hulle net die enkelbed se matras verander. Hy was bietjie deurgeslaap.

Verder was dit baie vriendelike mense en als was 100%.

Neil S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil S

Sien sterre.

Baie goed ingerig en waarde vir geld.

Marinda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Plaas in die stad.

Ek sal beslis weer daar tuisgaan. Alles was netjies en gerieflik. Lieflike boom om onder te braai.

Hettie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie M

GEMAKLIK EN VEILIG

Ek en my seun het lekker gebly by tannie Bettie, baie rustig en veilig ons plekkie was mooi skoon en alles wat jy nodig het is daar. Ons het laat die aand aangekom en die volgende oggend vroeg weer oppad gewees, pragtige tuine en n pikswart perd wat vroeg oggend al op die groen gras kom wei het. Sal beslis weer hier oorbly as ek verbygaan Pietersburg toe.

Elja V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elja V

Heerlike, rustige en skoon atmosfeer vir ontspan.

Ons het heerlik gerus.

Nico D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Rustig privaat en definitief vriendelike ontvangs en stunning mense

Pragtige plek pragtige mense

Ronel N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N

Heerlike plaas-atmosfeer.

Vriendelike verwelkoming van Bettie, plek is netjies en skoon met alles wat nodig is in die eenheid. Die N1 is naby aan die plaas en kan vir party gaste steurend wees. Maar oor die algeheel is dit bekostigbaar en en ek beveel dit 100% aan.

Augsburg se terugvoer

Baie dankie. Sal julle graag weer ontvang.

Augsburg
Hein S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein S

Rustig.

Baie teverede en sal altyd weer terug gaan.

Anel R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel R

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Ons het die rustigheid so geniet en sal beslis die plek aanbeveel.

Augsburg se terugvoer

Baie dankie Anel. Altyd lekker om sulke aangename gaste soos julle te ontvang. Rustig, vriendelik en netjies.

Augsburg
Wendy S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S

Netjies en rustige verblyf.

Dankie vir netjiese, skoon eenheid, baie lekker om met plaasgeluide wakker te word. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Louis P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Lekker rustig en die moeite werd.

Ek sal mense aanbeveel, baie vriendelik en veilig, kamers is baie skoon.

Susan V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Skoon en netjiese verblyf.

Baie netjiese plek met genoeg spasie, selfs al was ons 3 mense. Alles wat jy mag nodig hê is daar.

Jenny G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny G

Gemaklik!

Alles in orde. Baie lekker en mooi.

Beverley B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Baie lekker en rustig plaasatmosfeer.

Ons het onlangs vir een aand by Augsburg deurgebring op pad Limpopo toe. Baie lekker atmosfeer, rustig en plesierig met die plaasdiere. Bettie en Jaap het uit hul pad gegaan en baie vriendelik ons verwelkom om tuis te laat voel. Jaap het die kleinkinders op die perd uitgevat vir 'n kort stappie. Hulle was baie ingenome daarmee. Sal beslis weer daar bly wanneer ons 'n plekkie soek vir oornag. Baie dankie Bettie en Jaap.

Hermien B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien B

Baie lekker.

Die was is baie mooi skoon. Ek sal weer daar gaan oornag.

Augsburg se terugvoer

Baie dankie, altyd welkom.
Jaap en Bettie

Augsburg
Mariette K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K

Fantasties.

Sien die sterre.

Augsburg se terugvoer

Baie dankie, beste wense.

Augsburg
Tiana C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana C

Wonderlik.

Ons het ons verblyf baie geniet. Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer was baie netjies en goed toegerus. Dit is baie rustig, weg van die stad en al sy geraas af. Ek sal dit enige tyd aan enigiemand aanbeveel - veral aan mense wat diereliefhebbers is.

Nadia V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Net wat benodig was.

Mooi, veilige plekkie, nie te ver van als af nie, was net wat nodig was.

Fanie R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie R

'n Baie rustige omgewing.

Netjiese kamers met vriendelike diens in 'n rustige omgewing.

Annchen V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annchen V

Uitstekende diens en hulle gaan uit hulle pad uit om kliënte gelukkig te maak.

Dit was lekker om daar te slaap. Hulle diens is puik!

Augsburg se terugvoer

Aangename gas om te hê, netjie en skoon, stil en rustig. Baie welkom om weer te kom.
Bettie

Augsburg
Jeanne H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne H

Ons verwagtinge oorskry.

Lekker plaasatmosfeer in die stad. Baie behulpsaam en vriendelike diens van Bettie. Sal beslis weer gebruik maak van die fasiliteite.

Augsburg se terugvoer

Baie dankie, lekker om sulke gaste soos julle te ontvang. Altyd welkom.
Jaap en Bettie

Augsburg
Louise O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise O

Baie oulike plekkie. Sal definitief aanbeveel.

Alles was baie aangenaam. Ons sou net 'n sterker verkoelingstelsel verkies het, die 1 waaiertjie is bietjie min in 35C temperatuur.

Claudina Madelein B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Claudina Madelein B

Fantasties - gasvryheid is puik.

Dankie Oom Jaap en Tannie Bettie dat ons julle paradys kon deel. Ons het ongelooflik lekker gekuier. Dit voel soos huis weg van die huis af. Die plaasgevoel is onbeskryflik lekker. Dankie dat julle ons deel gemaak het van die ervaring.

Augsburg se terugvoer

Baie dankie, lekker om sulke gaste soos julle te kry.
Jaap en Bettie

Augsburg
Vanaf
Vanaf R460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 2, Pumulani, Kameeldrift oos AH, Pretoria, 0036, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef873cdc2776152ad01ecb8ecc1dc59533d437cfb3b8397ffe16813ec236d0e099224fe6298770d3d61770766a0c20b8382e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 2 Karee Street Pumulani, Kameeldrift East AH 0036 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.659333135251 28.27625583248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang