AuobCorner
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Auobstraat 10, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R995 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
AuobCorner is 'n paar meter van die strandmeer in Walvisbaai af en bied gehalteverblyf in 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang en 'n tuin. Hierdie woonstel is op die eienaar se woonerf.
Die woonstel het 'n knus en suite-slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders.
Die kombuis met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV en die woonstel het gratis WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Gewilde aktiwiteite in die omgewing sluit toere by Sandwich-hawe, bootritte en kajaktoere in. Gaste kan langs die strandmeer stap en die naaste restaurante en koffiewinkels besoek.
Die eiendom is 3 km vanaf die middedorp wat kruidenierswarewinkels het. Dunes Mall is 5 km weg en Duin 7 is net 15 km weg.
Slaapplek
’n Bespreking by AuobCorner sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Russies
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Olga Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Jaar gelys 2
Ligging
- Auobstraat 10, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink AuobCorner het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Walvisbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Auobstraat 10, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom