Auriol's Guest House
Gastehuis
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kompanje-straat 43, Avondale, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Auriol's Guesthouse is in Avondale in Kaapstad en bied gerieflike gasteverblyf in 'n rustige tuin, sembad en braai-area. Dié gastehuis is ideaal vir 'n Kaapse vakansie of sakereisigers.
Daar is 3 en suite-slaapkamers wat elk vir 2 gaste slaapplek het. Die kamers is smaakvol afgerond met gehaltelinne, houtvloere, elektriese komberse en waaiers. Elke kamer het ook 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Ontbyt is ingesluit en aandete is op versoek beskikbaar.
Die gemeenskaplike sitarea het 'n TV met DStv-kanale en in die winter kan gaste voor die kaggel kuier.
Die gastehuis het pragtige uitsigte op Tafelberg en Leeukop, en is omliggende winkelsentrums is maklik bereikbaar.
Kenmerke
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Ligging
- Kompanje-straat 43, Avondale, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Avondale Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kompanje-straat 43, Avondale, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap