Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aurora Bushbaby

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 58, Doornrandje, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aurora Bushbaby 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in Doornrandje, Centurion en dit is ideaal vir diegene wat op soek is na blyplek naby die Krokodilrivier Reservaat.

Verblyf word in 2 eenhede gebied, naamlik Aurora Bushbaby 1 en Aurora Bushbaby 2.

Aurora Bushbaby 1 beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is slaapplek vir 2 gaste.

Aurora Bushbaby 2 is 'n tweeslaapkamerkothuis met 2 badkamers wat slaapplek vir 4 gaste het. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die badkamers het elk 'n toilet, wasbak en 'n stort. Een van die slaapkamers lei na 'n stoep.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area en 'n gemeenskaplike swembad.

Aurora Bushbaby grens aan die Rhenosterspruit Natuurreservaat en bied maklike toegang tot Lanseria Lughawe, Centurion, Hartbeespoort en Sandton. Hierdie verblyf is 'n kort entjie se ry vanaf staproetes, kuns- en handwerkwinkels, Snake Park, Zoo, kabelkarre en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Aurora Bushbaby
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Ligging

  • Erfdeel 58, Doornrandje, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Aurora Bushbaby het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 58, Doornrandje, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d5c2ea1a4c94885794d86f50de8f46b06adfe1fdb2715a217aa8ecf89c2ad307a8b82b505934e6be80ef23f1c7a58622558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Plot 58 Doornrandje 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.868860807109 28.00824612379
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem