Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aurora's Rest 45

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Aurora's Rest 45
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marius O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius O
Gesin met klein kinders

Amazing neat comfy.

Was beautiful, the house inside looks like a 5-star hotel, the furniture, the kitchen utensils, everything top notch and the layout of the place is great. Not much of a view but that's actually better as the way it's laid out, the wind doesn't blow you away. Lekker WiFi, very nice big flat screen TV with Netflix, etc. Nice fire pit area, and a Weber braai. Also has a solar system so no load shedding. We will definitely book here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvina W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elvina W
Gesin met tieners

Thoroughly enjoyed it.

Our stay was a peaceful necessary breakaway, we really enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanaaz S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shanaaz S

A very relaxing family getaway.

A very relaxing getaway for myself, my spouse, and our 3 adult children. Some much needed quality time together in a beautiful natural setting, safe and tranquil environment, and a lovely log house, which had all necessary provisions - a real homestay. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met vriende

Knus kothuiskuier in die bos.

Die goed toegeruste kothuis het al ons verwagtinge oortref. Die huis het alles wat mens nodig het vir 'n heerlike naweek wegbreek. Moderne, goed toegeruste kombuis met 'n gesellige eet- en leefarea met 'n kaggel. Die kamers en badkamers is gemaklik met goeie gehalte linne. Die kuierarea om die vuurpit en braaiarea is ook lekker gesellig. Meerenbosch Estate is rustig en mens hoor die natuur- en voëlgeluide heeltyd. Dit voel kompleet asof mens in die bos is as jy op die balkon sit. Dit is ook stapafstand van Flamingo Bay, die lagoon en die strand. Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename wegkom vir twee mense.

Ons het die verblyf verskriklik geniet, want ons wou net wegkom op ons eie. Vir ons was dit perfek en ons sal weer gaan. Die plek is klein, maar vir ons was dit oorgenoeg. Dit is naby Hermanus en Beguela Cove wat ons goed kon verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reierstraat 45, Meerenbosch Landgoed, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a0f43dc3185a52644b9e9bcd7f009f5d033a4b740cafe36575a986ad9e0028690c05c87d967889a10222f671ccf5fd99399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 45 Reier Street Meerenbosch Estate 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365423745417 19.105833830464
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem