by Autumn Lane | LekkeSlaap
+99

Autumn Lane

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n hond op die perseel is. Gaste moet vir veiligheid asb. hul voertuie en deure ten alle tye toe hou.

Neem kennis: Hierdie bespreking is onderhewig aan Autumn Lane se termes en voorwaardes: slegs persone wat bespreek het sal op die perseel toegelaat word, en onder geen omstandighede sal partytjies toegelaat word nie. Dit is 'n werkende plaas met verskeie gastekamers - die spoedgrens is 20 km per uur - bestuur asb. versigtig en kyk uit vir honde, werkers en ander gaste. Geen geraas na 22:00 nie. Rook is verbode in al die eenhede en 'n ekstra fooi sal vir skoonmaak gehef word sou hierdie reël oortree word. Dit is ook privaat eiendom en reg van toegang word voorbehou.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonstraalstraat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwYjExYTA5LTJjZjUtNDZhYy1iOWUwLTc1MmMxZjFlNDA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 Sonstraal Road Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.726597244609 19.021826684475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem