Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avani Lodge Private Nature Reserve

Hen Of The Wood
Vanaf
Vanaf R1 650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hen of the wood is 'n selfsorgrondawel met 'n grasdak wat meestal van klei en strooi gebou is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n hangkas, en die badkamer het 'n toilet, semi-losstaande wasbak en 'n stort met 'n uitsig oor die veld en bome. Die kombuisie is met 'n yskas, induksie- en gasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die rondawel het 'n onderdakstoep met 'n privaat houtvuurwarmbad, 'n braai, 2 gemaklike stoele en 'n etenstafel vir 2. Avani Lode voorsien genoeg hout vir braai en die houtvuurwarmbad. Parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

As gevolg van die houtvuurwarmbaddens en -oonde, word geen babas of kinders toegelaat nie.

Troeteldiere en dagbesoekers word ook nie toegelaat nie.

Rook word slegs buite toegelaat. Gaste moet die sigaretstompies in die asblik weggooi en nie dit in die veld gooi nie.

Bad- en stortseep, tee, koffie, suiker en melk word nie voorsien nie.

In terme van verbruiksgoedere bied Avani 100%-selfsorgverblyf. Gaste moet hul eie koffie, tee, sout, peper, ys, vuuraanstekers en vuurhoutjies saambring.

'n Braairooster word voorsien, (dit is skoongebrand, maar as gaste 'n blink rooster verkies, kan hulle hul eie rooster saambring), asook 'n ketel, eetgerei, breekware, linne, handdoeke, yskas, kookplaat en genoeg hout vir die warmbad en braai.

Let asb. dat 'n 8 km lange grondpad na die verblyf lei. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal steeds die pad kan gebruik indien hulle stadig ry.

Avani Lodge Privaat Natuurreservaat het nie TV's of WiFi nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oyster
Vanaf
Vanaf R1 650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is na 'n sampioen vernoem. Die rondawels is van klei en strooi gebou en het elkeen slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind van 6 jaar. Die oopplan-rondawel het 'n dubbelbed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n groter kombuis wat ten volle toegerus is en 'n ingeboude braai wat gaste kan deel. Avani Lodge voorsien genoeg hout vir die braai en houtvuurwarmbad. Parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

As gevolg van die houtvuurwarmbaddens en -oonde, word geen babas of kinders toegelaat nie.

Troeteldiere en dagbesoekers word ook nie toegelaat nie.

Rook word slegs buite toegelaat. Gaste moet die sigaretstompies in die asblik weggooi en nie dit in die veld gooi nie.

Bad- en stortseep, tee, koffie, suiker en melk word nie voorsien nie.

In terme van verbruiksgoedere bied Avani 100%-selfsorgverblyf. Gaste moet hul eie koffie, tee, sout, peper, ys, vuuraanstekers en vuurhoutjies saambring.

'n Braairooster word voorsien, (dit is skoongebrand, maar as gaste 'n blink rooster verkies, kan hulle hul eie rooster saambring), asook 'n ketel, eetgerei, breekware, linne, handdoeke, yskas, kookplaat en genoeg hout vir die warmbad en braai.

Let asb. dat 'n 8 km lange grondpad na die verblyf lei. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal steeds die pad kan gebruik indien hulle stadig ry.

Avani Lodge Privaat Natuurreservaat het nie TV's of WiFi nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Magic
Vanaf
Vanaf R1 650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Magic is vernoem na 'n bekende sampioen. Die ruim slaaparea van die eenheid is gebou uit eko-virendelike modder en strooi met 'n grasdak wat die temperatuur heerlik reguleer. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Buite is 'n groot, oop stoep waaronder die kombuis, braaiplek, etenstafel en 'n gemaklike bank is. Die houtvuurwarmbad is op 'n houtdek onder die wye sterrehemel. Die eenheid is privaat en bied 'n uitsig oor die veld, op die berge en Babbilonstoring piek in die verte.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

As gevolg van die houtvuurwarmbaddens en -oonde, word geen babas of kinders toegelaat nie.

Troeteldiere en dagbesoekers word ook nie toegelaat nie.

Rook word slegs buite toegelaat. Gaste moet die sigaretstompies in die asblik weggooi en nie dit in die veld gooi nie.

Bad- en stortseep, tee, koffie, suiker en melk word nie voorsien nie.

In terme van verbruiksgoedere bied Avani 100%-selfsorgverblyf. Gaste moet hul eie koffie, tee, sout, peper, ys, vuuraanstekers en vuurhoutjies saambring.

'n Braairooster word voorsien, (dit is skoongebrand, maar as gaste 'n blink rooster verkies, kan hulle hul eie rooster saambring), asook 'n ketel, eetgerei, breekware, linne, handdoeke, yskas, kookplaat en genoeg hout vir die warmbad en braai.

Let asb. dat 'n 8 km lange grondpad na die verblyf lei. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal steeds die pad kan gebruik indien hulle stadig ry.

Avani Lodge Privaat Natuurreservaat het nie TV's of WiFi nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pine Ring
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rondawel is na 'n sampioen vernoem en van klei en strooi gebou. Elke rondawel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind van 6 jaar is. Die oopplan-rondawel het 2 enkelbeddens, 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n kombuisie wat met 'n yskas, induksie-gasstoof, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n groter kombuis wat ten volle toegerus is en 'n ingeboude braai wat gaste kan deel. Avani Lodge voorsien genoeg hout vir braai en houtvuurwarmbad. Parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

As gevolg van die houtvuurwarmbaddens en -oonde, word geen babas of kinders toegelaat nie.

Troeteldiere en dagbesoekers word ook nie toegelaat nie.

Rook word slegs buite toegelaat. Gaste moet die sigaretstompies in die asblik weggooi en nie dit in die veld gooi nie.

Bad- en stortseep, tee, koffie, suiker en melk word nie voorsien nie.

In terme van verbruiksgoedere bied Avani 100%-selfsorgverblyf. Gaste moet hul eie koffie, tee, sout, peper, ys, vuuraanstekers en vuurhoutjies saambring.

'n Braairooster word voorsien, (dit is skoongebrand, maar as gaste 'n blink rooster verkies, kan hulle hul eie rooster saambring), asook 'n ketel, eetgerei, breekware, linne, handdoeke, yskas, kookplaat en genoeg hout vir die warmbad en braai.

Let asb. dat 'n 8 km lange grondpad na die verblyf lei. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal steeds die pad kan gebruik indien hulle stadig ry.

Avani Lodge Privaat Natuurreservaat het nie TV's of WiFi nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hedgehog
Vanaf
Vanaf R1 950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort. Die Jacuzzi is 'n gunsteling onder gaste. Die eenheid het ook 'n binnebraai en 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

As gevolg van die houtvuurwarmbaddens en -oonde, word geen babas of kinders toegelaat nie.

Troeteldiere en dagbesoekers word ook nie toegelaat nie.

Rook word slegs buite toegelaat. Gaste moet die sigaretstompies in die asblik weggooi en nie dit in die veld gooi nie.

Bad- en stortseep, tee, koffie, suiker en melk word nie voorsien nie.

In terme van verbruiksgoedere bied Avani 100%-selfsorgverblyf. Gaste moet hul eie koffie, tee, sout, peper, ys, vuuraanstekers en vuurhoutjies saambring.

'n Braairooster word voorsien, (dit is skoongebrand, maar as gaste 'n blink rooster verkies, kan hulle hul eie rooster saambring), asook 'n ketel, eetgerei, breekware, linne, handdoeke, yskas, kookplaat en genoeg hout vir die warmbad en braai.

Let asb. dat 'n 8 km lange grondpad na die verblyf lei. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal steeds die pad kan gebruik indien hulle stadig ry.

Avani Lodge Privaat Natuurreservaat het nie TV's of WiFi nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Parrastoel
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 'n ruim kuierarea met 'n houtvuur-warmbad en 'n houtdek. Daar is gemaklike leerbanke, 'n etenstafel, 'n draagbare vierplaatgasstoof, 'n binnebraai en 'n pragtige uitsig. Die volledig toegeruste kombuis het 'n groot werksoppervlakte vir maaltye voorberei, en daar is 2 leergemakstoele en nog 'n gemaklike rusbank wat as slaapplek vir 2 gaste kan dien. Daar is 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n uitsig oor die warmbad en die vallei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n uitsig op die heuwel aan die agterkant. Die ruim en suite-badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort. Aan die ander kant van die kombuis en braai-area is daar 'n buite-eetarea met 'n uitsig oor die omliggende valleie en op die berge.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

As gevolg van die houtvuurwarmbaddens en -oonde, word geen babas of kinders toegelaat nie.

Troeteldiere en dagbesoekers word ook nie toegelaat nie.

Rook word slegs buite toegelaat. Gaste moet die sigaretstompies in die asblik weggooi en nie dit in die veld gooi nie.

Bad- en stortseep, tee, koffie, suiker en melk word nie voorsien nie.

In terme van verbruiksgoedere bied Avani 100%-selfsorgverblyf. Gaste moet hul eie koffie, tee, sout, peper, ys, vuuraanstekers en vuurhoutjies saambring.

'n Braairooster word voorsien, (dit is skoongebrand, maar as gaste 'n blink rooster verkies, kan hulle hul eie rooster saambring), asook 'n ketel, eetgerei, breekware, linne, handdoeke, yskas, kookplaat en genoeg hout vir die warmbad en braai.

Let asb. dat 'n 8 km lange grondpad na die verblyf lei. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal steeds die pad kan gebruik indien hulle stadig ry.

Avani Lodge Privaat Natuurreservaat het nie TV's of WiFi nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Truffle
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Truffle bied bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n ruim kuierarea met 'n houtvuurwarmbad en 'n houtdek. Daar is 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die ruim en suite-badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort. Daar is ook 'n buitestort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

As gevolg van die houtvuurwarmbaddens en -oonde, word geen babas of kinders toegelaat nie.

Troeteldiere en dagbesoekers word ook nie toegelaat nie.

Rook word slegs buite toegelaat. Gaste moet die sigaretstompies in die asblik weggooi en nie dit in die veld gooi nie.

Bad- en stortseep, tee, koffie, suiker en melk word nie voorsien nie.

In terme van verbruiksgoedere bied Avani 100%-selfsorgverblyf. Gaste moet hul eie koffie, tee, sout, peper, ys, vuuraanstekers en vuurhoutjies saambring.

'n Braairooster word voorsien, (dit is skoongebrand, maar as gaste 'n blink rooster verkies, kan hulle hul eie rooster saambring), asook 'n ketel, eetgerei, breekware, linne, handdoeke, yskas, kookplaat en genoeg hout vir die warmbad en braai.

Let asb. dat 'n 8 km lange grondpad na die verblyf lei. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal steeds die pad kan gebruik indien hulle stadig ry.

Avani Lodge Privaat Natuurreservaat het nie TV's of WiFi nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die Swartrivierpad, Paardekloof Plaas, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb80d31c28ee06230eca52c5a60c404b26d04e1ea9b3f1b462eb8acebf9ec7834915a6b4c59d7d6554e10efb74e222ac2ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 Off Swartrivier Road Paardekloof Farm 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.279628111058 19.235747966607
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem