LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+65
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei

Avani Lodge - Parrastoel

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Avani Lodge - Parrastoel is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in die Avani Lodge Privaat Natuurreservaat. Die lodge word omring deur berge en fynbos, en bied 'n rustige wegbreek net 15 km vanaf Botrivier.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n uitsig oor die warmbad en vallei, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n uitsig oor die heuwel aan die agterkant, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en deel met gaste in die derde slaapkamer. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met sitplek en spog met 'n lieflike kaggel. Aan die ander kant van die kombuis en braai-area is 'n eetarea met uitsigte oor die omliggende valleie en op die berge, en 'n houtvuurwarmbad.

Die houtvuurwarmbad lei na die houtdek met pragtige uitsigte, die perfekte plek om 'n oggendkoffie of 'n glas wyn tydens sonsondergang te geniet. Gaste kry parkeerplek langs die eenheid. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n plaaskat, Sebastian, wat vrylik rondbeweeg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jeanne V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n belewenis. Ons het baie lekker gebly.
Sep 2026
Etienne W
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Ja. Dit was fantasties.
Feb 2026
Chantelle J
Saam met lewensmaat
5.0
Wow! Ewald was an amazing host, we loved spending time with him, the dogs and Sebastian. We can't wait to go back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Jeanine R
5.0
Gerieflik, gemaklik en asemrowend. Heerlik. Die view is asemrowend! Als wat mens nodig het. Wou nie huis toe kom nie.
Des 2025
Carike B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Ons het baie lekker gebly. Parrastoel het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer. Ons kon net afskakel van die gedruis van die stad. D...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ewald Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avani Lodge - Parrastoel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 410
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 410
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 410
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Paardekloof Farm, Avani Nature Reserve, Bot River, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb80d31c28ee06230eca52c5a60c404b26d04e1ea9b3f1b462eb8acebf9ec7834915a6b4c59d7d6554e10efb74e222ac2ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 410 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 Paardekloof Farm Avani Nature Reserve 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.279628111058 19.235747966607