- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 47 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 182 Outeniqua Street, Pomona, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Avant Garde Lodge is 'n luukse B&B net buite die middestad met maklike toegang tot die lughawe, winkelsentrums, vermaak en sakegebiede.
Avant Garde Lodge bied moderne geriewe aan sakereisigers én vakansiegangers. Daar is 4 kamers met koningingrootte-beddens en slaapplek vir 2 gast, asook 10 dubbel- en enkelkamers met slaapplek vir 3 gaste elk. Verder is daar 30 TV-kanale, 'n radio, lugversorging, lessenaar, yskassie, en suite-badkamers met bad en stort, komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe, toiletware en WiFi.
Elke kamer is uniek ingerig om gemak en ontspanning te verseker met oorgenoeg en uitstekende geriewe. Dit het 'n ergonomiese ontwerp om 'n gesofistikeerde atmosfeer te skep waar jy behoorlik tuis sal voel.
Die lodge het 'n swembad, parkeerplek en 'n kuierarea met 'n pooltafel.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad wat spuitstrale het en 'n stort. Verder is daar lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en ondervloerse verhitting.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het sy eie ingang, 'n dubbel- en enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Verder is daar 'n haardroër, lessenaar, kantoorstoel, TV met sekere DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en aandete.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Armand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Koningingrootte-bed/Executive Kamer
- B&B
- Gesinskamer
- B&B
- Dubbelbed/Enkelbed B&B
- B&B en aandete.