Avanti
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bexhillstraat 677, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Avanti bied 'n gerieflike selfsorgkothuis met 3 slaapkamers aan die strand en 'n uitsig oor die see. Dit is een van die ouer huise in Leisure Bay wat karakter en gemak bied.
Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, elkeen met 'n stort, en 'n kombuis en leef- en eetarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed.
Die leefarea het 'n dagbed vir 'n kind en 'n TV met DStv. Die eetarea het 'n eetkamertafel en stoele. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgdoeleindes met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n wasmasjien.
Op die patio is draagbare braaigeriewe beskikbaar. Daar is geen motorhuis, maar die perseel is omhein en bied veilige parkeerplek. Gaste moet asb. hul eie badhanddoeke en swemhanddoeke saambring.
Slaapplek
’n Bespreking by Avanti sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 33
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Bexhillstraat 677, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bexhillstraat 677, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom