LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avemore Vredehof 1 | LekkeSlaap
+17

Avemore Vredehof 1

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Avemore Vredehof 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Deon K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon K
Gesin met tieners

Baie gemaklike woonplek.

Een nag oorgebly, ideaal vir 3 mense, effens knap vir meer.

Avemore Vredehof 1's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap, ons hoop om julle sommer gou terug te verwelkom. Onthou Avemore properties bestaan uit 12 eenhede almal is verskillende groottes, ons help graag.
Mooi week vir julle.

Avemore Vredehof 1
Cj V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde en ligging.

Veilige parkeerplek, pluspunt.

Avemore Vredehof 1's terugvoer

Hi CJ, Thanks so much for taking the time to leave us such a wonderful review. I'm glad you had a good stay and we hope to be able to welcome you back again soon.

Avemore Vredehof 1
Ronel B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met vriende

Rustig.

Puik woonstel. Alles wat jy benodig is daar. Gerieflik stapafstand van winkels en eetplekke. Sal aanbeveel en weer kom kuier.

Avemore Vredehof 1's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Ronel. Dit was 'n groot plesier om julle by Avemore te akkommodeer, en ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.

Avemore Vredehof 1
Tanya V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V
Gesin met tieners

Was 'n baie goed toegeruste woonstel, dankie.

Pragtige woonstel, goed toegerus. Die wasmasjien was 'n wonderlike hulp vir langer kuiers.

Avemore Vredehof 1's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Tanya, hoop ons sien julle sommer baie gou weer by Avemore.

Avemore Vredehof 1
Noelene V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene V
Gesin met tieners

Verseker 'n gunsteling.

Super netjiese plekkie wat toegerus is met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Baie goeie ligging met baie vriendelike en professionele diens.

Avemore Vredehof 1's terugvoer

Goeie middag Noelene. Baie dankie vir die vriendelike boodskap. Ons hoop om julle binnekort weer in Stellenbosch te verwelkom.

Avemore Vredehof 1
Johan R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Saam met vriende

Aangename verblyf.

Baie skoon en netjiese plek. Enigste probleem wat ek ondervind het was dat WiFi op die besprekingsblad aangedui was en moes uitvind dat WiFi gestop was as gevolg van koste. Ek het wel 5G data voucher gekry nadat ek gevra het aangaande die WiFi. Baie vriendelik en behulpsaam.

Avemore Vredehof 1's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer by Avemore, ons is in die proses om die WiFi reg te stel en hoop on julle gou weer te sien.

Avemore Vredehof 1
Lorette T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters skoon en netjies.

Sal sterk aanbeveel vir verblyf.

Avemore Vredehof 1's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer by Avemore, en ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom!

Avemore Vredehof 1
Karin S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Regtig 'n plek wat ons vir almal kan aanbeveel, baie dankie.

Avemore Vredehof 1's terugvoer

Baie dankie Karin vir die vreeslik mooi boodskap.
Ons is baie bly julle het lekker gekuier, en dat ons julle sommer gou weer sien.

Vriendelike Groete,
Sherize

Avemore Vredehof 1
Lelanie M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi dekor! Gerieflik!

Baie mooi en netjies! Sal dit weer besoek!

Avemore Vredehof 1's terugvoer

Middag Lelanie, baie dankie vir jou mooi boodskap hoop ons sien julle sommer baie gou weer by Avemore.

Avemore Vredehof 1
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApFcPtvL7vtUmMqKzNaqwJVpxjZDBIuOBxbcnUsyQPRdmiwlY3t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 24 Koch Street Krigeville 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.942773 18.858576
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!