Avemore at Vredehof 2
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 1 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 980R1 683 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avemore at Vredehof 2 is in die pragtige Stellenbosch naby die Hoër Meisieskool Bloemhof geleë. Die dorp is veral vir sy wingerde, kosmarkies, wyntoere, stap- en fietsryroetes en restaurante bekend. Hierdie verblyf is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat verblyf uit die bedrywige middedorp soek.
Dié selfsorgeenheid het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Die kombuis het ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien-kombinasie-droër en 'n Nespresso-masjien. 'n Victron-omsetter voorsien rugsteunkrag tydens kragonderbrekings. Dstv is nie beskikbaar nie, maar gaste kan by hul Netflix-profiele inteken.
Ander geriewe sluit 'n ruim sitarea, lugversorging, linne en handdoeke, 'n kluis, haardroër, 'n elektriese kombers en gratis WiFi in. Daar is ook 'n privaat spasie in die klein tuin met 'n Weber-braai, sonstoele en 'n klein toesluitbare stoorkamer sou gaste met hul fiets kom. Gaste kan ook die swembad by Leverger gebruik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 107
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Avemore at Vredehof 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap