Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore at Vredehof 3

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 105

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Avemore at Vredehof 3
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dawie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P
Enkelreisiger

Baie netjies, sentraal geleë.

Baie stylvol, alles wat nodig is, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore at Vredehof 3 se terugvoer

Goeie middag Dawie, dankie dat julle mooi na ons eenheid gekyk het, ons hoop om julle met elke besoek in Stellies terug te verwelkom by enige een van ons Avemore plekke. Lekker middag en groete van die Avemore span

Avemore at Vredehof 3
Nathasha K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathasha K
Gesin met klein kinders

Baie sentraal geleë en naby al die skole.

Avemore at Vredehof 3 is 'n pragtige moderne eenheid. Ons het heerlik gebly en die eenheid het alles gehad wat ons benodig het. Baie sentraal geleë naby die top skole en so ook baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore at Vredehof 3 se terugvoer

Middag Nathasha, baie dankie dat julle mooi na ons eenheid gekyk het, ons sien sommer baie uit daarna om julle terug te verwelkom in Stellenbosch. Julle is meer as welkom om van ons ander oulike eenhede ook te probeer indien Vredehof no 3 dalk vol is. Mooi middag vir julle.

Avemore at Vredehof 3
Paolo C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paolo C
Besigheidsreis

Awesome stay.

I liked that it was modern and clean. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore at Vredehof 3 se terugvoer

Hi Paolo, thanks so much for taking the time to leave us a review. We're so glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back on your next trip to Stellies. All the best, The Avemore Team

Avemore at Vredehof 3
Hanlie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Avemore at Vredehof is a very neat and comfortable stay with everything you need! Even a washing machine, how convenient was that!

Modern and neat. Enjoyed my stay and will recommend. This was just a quick stay over for one night but my husband ended up in hospital and I had to extend my stay. Avemore at Vredehof 3 is conveniently close to the Medi Clinic as well as to all other places in and around Stellenbosch. The dishwasher and washing machine were a great bonus as I had to do washing with my hubby being in the hospital! I felt safe being alone and I could cook a decent meal when my kids came to visit. Thank you for accommodating me and extending my stay on such short notice!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore at Vredehof 3 se terugvoer

So happy you had a great time. We were worried about your hubby, but happy to know you still had quality time with your kids. We can't wait to welcome you back to any one of our Avemore apartments on your next trip. Our apartments are all fully equipped to make long or short stays most convenient. All the best from the Avemore team.

Avemore at Vredehof 3
Grant A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, veilig, modern en baie netjies.

Baie gebruikersvriendelike instruksies wat die aankoms baie glad laat verloop het. Die eenheid is modern, netjiese en ruim. Baie veilige en stil omgewing. Binne stapafstand van Stellenbosch se middedorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore at Vredehof 3 se terugvoer

Grant, baie dankie dat jy so 'n aangename gas was. Ons het dit baie geniet om jou te verwelkom in Stellies. Ons waardeer jou resensie vreeslik baie en hoop om jou elke keer te huisves met jul volgende besoeke aan die mooie Kaap.

Avemore at Vredehof 3
Retha V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Avemore bied uitstekende waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore at Vredehof 3 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons het dit baie geniet om julle te verwelkom. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by een van ons Avemore eenhede.

Avemore at Vredehof 3
Anel B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Netjies, modern en stylvol gemeubileerd. Ons het baie lekker gebly en heerlik geslaap op die ekstra grootte bed met elektriese kombers. Toegerus met als wat met nodig het. Aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avemore at Vredehof 3 se terugvoer

Altyd lekker vir die Avemore span wanneer ons gaste lekker bly in ons eenhede. Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop julle kom sommer gou weer kuier.

Avemore at Vredehof 3
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 24, Krigeville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhMmR7VLxmOWknsHoVWKOlDuql9bkLeFU5QgRKJxoorvZsgnpod?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 24 Koch Street Krigeville 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942773 18.858576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem