Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Jan Cats No 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 895 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avemore Jan Cats No 3 is in die ou, historiese deel van Stellenbosch en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamer-woonstel met 2 badkamers.

Daar is 'n rugsteunkragstelsel vir gebruik tydens beurtkrag.

Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Elke slaapkamer het lugversorging, ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het deure wat na die balkon lei.

Die kombuis is ten volle toegerus met ’n skottelgoedwasser, ’n wasmasjien-tuimeldroër en ’n Nespresso-masjien. Die leefarea het pragtige dekor en ’n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is stoepdeure wat na ’n balkon met meubels lei. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en die gebou het ’n hysbak.

Gaste kan in Kerkstraat afstap en die bekroonde restaurante van Stellenbosch op die proef stel.

Alle Avemore-woonstelle is gesinsvriendelik en gaste is welkom om die bestuurder te laat weet sou hulle 'n kot, babastoeltjie of bad vir kleintjies benodig.

Die eienaars het 'n klein olyfplaas genaamd Le Verger in Devonvallei wat 'n pragtige swembad en braai-area bied wat gaste van die dorp welkom is om te gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Avemore Jan Cats No 3 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Avemore Jan Cats No 3
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 105

Jaar gelys 13

Ligging

  • Kerkstraat 25, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Jan Cats No 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 895
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 895
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280e89e99b099c9b37129562a7c188c56482da31eba9cd3e0998e11a2772bbbc602578eba1133712978e21bc0ef233019d67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 895 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 25 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.938147642667 18.861358617181
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem