Avemore Lagratitude No 6
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 107
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Marlien N - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerAvemore Lagratitude No 6 se terugvoer
Goeie more, baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly julle het heerlik gekuier in ons Lagratitude-eenheid. Ons sien uit om julle by enige van ons ander plekkies te verwelkom met jullie volgende besoeke. Elana, met haar skoon maak-span, is wonderlik. Ons dra vir Elana die kompliment oor. Baie groete van die Avemore-groep.
Rachel M - Nov 2022
Algehele gradering
La Gratitude was 'n nuttige basis vanwaar ons die sentrale dorp maklik kon bereik.
Avemore Lagratitude No 6 se terugvoer
Baie dankie vir jou boodskap Rachel, ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons het in al ons eenhede beurkrag gloeilampies asook 'n gasstoof in Lagratitude asook ups vir wifi, ek maak gou seker hoekom jy noem dit nie gewerk het nie. Ons sien sommer baie uit om julle te verwelkom met julle volgende besoek in Stellies, ons het dit baie geniet om julle te verwelkom. Mooi dag en groete.
Lethabo M - Okt 2022
Algehele gradering
Quick and easy.
Avemore Lagratitude No 6 se terugvoer
Thank you for the review Lethabo, we loved hosting you. All the best, Avemore apartments.
Belinda T - Mrt 2022
Algehele gradering
Uiters vriendelike en behulpsame kommunikasie.
Avemore Lagratitude No 6 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap Belinda,
Ons het dit baie geniet om julle te verwelkom.
Stellenbosch is so spesiaal, met so baie om te ervaar. Avemore bestaan uit dertien eenhede, ons sal julle enige tyd weer huisves met jul volgende besoeke.
Baie groete en lekker naweek
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorpstraat 97, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap