Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Manor House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avemore at Le Verger, Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 590 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Avemore Manor House is weggesteek in 'n skaduryke, groen en rustige hoekie van die Stellenbosch-wynlande in Devonvallei met asemrowende uitsigte oor die olyfboorde, wingerde en majestueuse Helderberge.

Die herehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Hierdie slaapkamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met óf 'n stort, bad en toilet óf slegs 'n stort en toilet.

Die selfsorgkombuis is met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, lugversorging, pizza-oond en 'n braai-area met 'n gemeenskaplike swembad in.

Die herehuis het rugsteunkrag tydens beurtkrag.

Verder is daar veilige parkeerplek, 'n elektriese hek, elektriese heinings en 'n sekuriteitspan. Die watertoevoer kan 'n effense kleur hê as gevolg van natuurlike tanniene, maar dit ondergaan deeglike suiwering en is veilig om te gebruik.

Gaste is welkom om deur die olyfboord te stap, by die swembad te ontspan of na die sonsondergang te kyk met die skouspelagtigste uitsig in Stellenbosch vanaf die groot stoep. Le Verger is 'n unieke ontsnapping in die hartjie van die Devonvallei, wat meer as 12 hektaar wilde tuine, olyfboorde en 'n varswaterdam het.

Slaapplek

’n Bespreking by Avemore Manor House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 105

Jaar gelys 13

Ligging

  • Avemore at Le Verger, Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 590
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 590
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avemore at Le Verger, Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91023ac739866d9d9c2c30362804f531b2d288c23265e56c6668225efe33689a999215214ee26e3e7bbe28dcf738b992836c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 590 per nag (plek vir 6) Avemore at Le Verger Devon Valley Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.917315626085 18.816396613492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem