LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avemore Mareba Court No 9 | LekkeSlaap
+24

Avemore Mareba Court No 9

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 28, Sentraal-Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 130 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avemore Mareba Court No 9 is in die middel van die geskiedkundige Stelleboach geleë. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers, trou-gaste, ouers wat kinders by die universiteit besoek, of ouers wat sport by Paul Roos Gimnasium of Coetzenburg-atletiekstadion kom kyk, net 550 m van die woonstel af. Dit is ook baie gerieflike vir sakereisigers wat naby die JSE-maatskappye en banke wil wees.

Die privaat selfsorgwoonstel het 2 slaapkamers met lugversorging wat slaapplek vir 4 gaste het. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens, kluise, haardroërs, elektriese komberse, wit linne en handdoeke. Die eenheid het ook 2 badkamers met storte.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in, en kyk oor die oopplan-eetarea en -sitarea uit.

Ander geriewe sluit 'n satelliet-TV, WiFi, parkeerplek vir 2 voertuie, 'n privaat binnehof en 'n braai-area in.

Doendinge in die area sluit perdry, wynproe, wildkyk, begeleide staptoere, swem, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en tennis in.

Slaapplek

’n Bespreking by Avemore Mareba Court No 9 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Avemore Mareba Court No 9
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Piet Retiefstraat 28, Sentraal-Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Mareba Court No 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 130
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 130
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 28, Sentraal-Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1t7z0zyf8jGfBwImLGLjozCHktcRVvSMiwAbmjy4tBi0szUorO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 130  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 28 Piet Retief Street Central Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.940428026053 18.859916338623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!