Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Orchard Apartment

Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 1 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 880 R1 598 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avemore Orchard Apartment is 'n betowerende wegbreekplek net 7 km vanaf die bekoorlike dorp Stellenbosch. Die pragtige woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en spog met 'n rustige atmosfeer in die middel van die Kaapse Wynlande.

Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n ontbythoekie, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gaste het toegang tot die swembad by Le Verger. Daar is gratis parkeerplek agter 'n elektriese hek en heining. Hierdie eenheid het 'n rugsteunkragstelsel.

Of 'n mens nou wynavonture aanpak of bloot op die privaat stoep ontspan, Avemore Orchard Apartment waarborg onvergeetlike verblyf, omring deur die natuur se rustigheid en Suid-Afrikaanse se gasvryheid. Gaste kan in die olyfboord draf, stap en fietsry en ook die groter olyfplaas verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
Koninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 106

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 880
R1 880 R1 598
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 880
R1 880 R1 598
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3424b9ab0c46645bbc416bff59c4a6c9af0762a1e6f81e92777f7731121d6d1e74b96f4752a4baaabcc4fb1262fd63133339?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 880 nouVanaf R1 598 per nag (plek vir 2) Devon Valley Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.916760422051 18.816386659032
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem