Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Rare Gem

Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 1 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avemore at Le Verger, Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 690 R1 437 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avemore Rare Gem skuil in 'n skaduryke, groen en rustige hoekie van die Stellenbosch Wynlande en spog met 'n uitsig oor olyfboorde, wingerde en op die skouspelagtige Helderberge. Dit is in Devonvallei, net 6 km vanaf Sentraal Stellenbosch geleë.

Die slaapkamer het 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle Avemore-woonstelle is gesinsvriendelik en gaste is welkom om 'n bababedjie, -stoel en -bad aan te vra. Daar is voldoende parkeerplek agter 'n elektriese hek, 'n heining en 'n sekuriteitspan. Hierdie verblyf bied ook rugsteunkrag tydens beurtkrag.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskassie, induksieplaat, oond, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, ontbythoekie en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus.

Avemore maak van 'n natuurlike watertoevoer gebruik en daarom het die water soms 'n effens ander kleur. Die water gaan wel deur 'n deeglike suiweringstelsel en is veilig om te gebruik.

Daar is 'n braai en 'n swembad en gaste kan die olyfboord en die asemrowende uitsigte geniet. Die verblyf het ook 'n lys van wonderlike wynplase en restaurante wat gaste kan gaan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Avemore Rare Gem sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 105

Jaar gelys 13

Ligging

  • Avemore at Le Verger, Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 690
R1 690 R1 437
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 690
R1 690 R1 437
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avemore at Le Verger, Devon Valley-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f949ebb8349cbf3aa7009cc1289d71ab01d7dec314c2161a1c509c2461fa86318c6088984b3e1b2dbb59e4243c16bb0500b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 690 nouVanaf R1 437 per nag (plek vir 2) Avemore at Le Verger Devon Valley Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.916707976636 18.816466350926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem