Aviemore Lodge
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaklane-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Aviemore Lodge bied selfsorfverblyf en is op die Oaklane-landgoed in Dullstroom geleë.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad, infrarooi verhitting en verhitte handdoekrelings, en lei na 'n patio. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad, en lei na 'n patio.
Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad. Daar is ook 'n kinderkamer met 'n stapelbed. Al die slaapkamers het 'n kas met 'n elektroniese kluis.
Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n Jetmaster-kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n tuisvermaaktoestel.
Die leefarea lei na 'n beskutte veranda met 'n braai en 'n Jacuzzi, en bied 'n uitsig oor die Dullstroomdam en natuurreservaat. Daar is 'n dubbelmotorhuis met parkeerplek vir 2 voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by Aviemore Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 385
Jaar gelys 7
Ligging
- Oaklane-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Aviemore Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaklane-landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom