Westville Akkommodasie by Avillahouse Gastehuis en Konferensiesentrum | LekkeSlaap
+32
+32

Avillahouse Gastehuis en Konferensiesentrum

B&B
  • Vanaf R1 390 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonweg 10, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Avillahouse Guest House and Conference Centre skuil in Westville net buite Durban. Dié lieflike gastehuis het hoë plafonne, wat dit koel hou in die somer. Die gastehuis spog ook met 'n vars, skoon Franse Provensale-styl, met verfynde geriewe, titseltjies luuksheid en puik gasvryheid.

Ons bied 'n klein, intieme konferensiegerief weg van die gewoel van die kantoor. Dié funksie kamer het 'n veranda reg rondom met 'n uitsig oor die swembad, en is ideaal vir raadsvergaderings, seminare, opleiding, wynproe en bestuursvergaderings.

Ons is ideaal geleë: 5 km vanaf die Pavilion-winkelsentrum, Westville-hospitaal, Westway-kantoorpark, Derby Downs-kantoorpark, 7 minute vanaf Pinetown, New Germany en Westmead, en 12 km vanaf Durbanstad, strande en die Internasionale Konferensiesentrum.

Nadat ek in die hotel industrie gewerk het en ook self baie rondgereis het, plaaslik en internasionaal, het ek 'n passie vir mense ontwikkel en sal as jou gasvrou, en eienaar verseker jy het 'n heerlike tydjie!

Ontbyt sluit 'n verskeidenheid van tee, filter koffie, eiers, spek, broodrooster, tamatie, hawermoutpap, vrugtesap, jogurt, muesli, pap en vrugte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wellingtonweg 10, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 390
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonweg 10, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3MWU3NGRmLWU1ZGQtNGRmMC05YTlhLWU3ZTcyODVjNGMxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 390  per nag (vir 2 persone) 10 Wellington Road Westville 3629 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.821433790798 30.916160345078
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za