LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avo&Oak Guesthouse | LekkeSlaap
+95

Avo&Oak Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Avo&Oak Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Naomi S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, gerieflike verblyf naby George Sentraal.

Madeleine was baie behulpsaam en vriendelik met ons "inboek". Sy het alles volledig verduidelik en 'n ruim, gerieflike en skoon oorslaapruimte aan ons oorhandig ten spyte van die waterkrisis tydens oorstromings in George. Ek sal haar akkommodasie beslis aanbeveel.

Johannes D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Gesin met tieners

Aangename verblyf in pragtige omgewing.

Ons is baie welkom laat voel deur ons gasvrou en die verblyf was skoon, baie netjies, veilig en rustig. Sal weer hier bly.

Yolandi V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Besigheidsreis

Gerieflik, baie skoon en netjies, wonderlike behulpsame eienaars, baie spasie.

Sien sterre.

Samantha A - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Dame wat ons ontvang het is baie vriendelik plekkie is grieflik en bed is ook lekker sag. Daar is alles wat jy nodig het of kry, sal beslis weer gaan.

Hermann D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was reg.

Baie lekker vakansie-eenheid, alles was reg, groot eenheid, parkering nie aanbevole vir karre met sleepwaens nie.

Retha V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V

Baie mooi.

Pragtige eenheid, rustig omgewing. Madeleine het moeite gedoen om ons met 'n paar versoeke te akkommodeer. Net 'n paar aanbevelings: meer hake vir handdoeke, broodmes, borsel vir braai, sitplek by braai. Die eenheid is lieflik, maar ons het ervaar dat dit meer geskik is vir ouers met 2 klein kinders as vir 4 volwassenes. Ons het pamflette oor doendinge in die omgewing by die Toerismeburo gekry en gelos in die huis. Dalk 'n leêr met sulke pamflette, naaste wasser, ens. Omgewing is lieflik.

Riaan H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Enkelreisiger

Absoluut wonderlik!

Skoon, netjies, alles wat jy soek. Vriendelikste personeel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely marvelous!

Clean, neat, everything you need. Friendly staff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Paul E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon and goed geleë.

Ons is baie vriendelik ontvang en ons kamer was gerieflik en skoon, ons is ook toegelaat om later uit te boek wat baie gehelp het met ons reëlings.

Lydia P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia P
Gesin met klein kinders

Baie sentraal geleë en netjiese verblyf.

Dis moderne verblyf met al die nodige teen 'n goeie prys en sentraal geleë, ook lekker warm met verwarmer en elektriese komberse vir die winter!

Johannes O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, pragtige natuur, veilig en vriendelike puik diens.

Ons verblyf was waarde vir geld. Pragtig skoon en netjies. Heerlike bed en stort. Pragtige bome en rustige natuur. Gasvrou is baie vriendelik en professioneel. Ons kan Avo & Oak definitief aanbeveel.

Lorika S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorika S
Gesin met tieners

Ontspan heerlik na ver rit per motor.

Na 'n ver rit met kinders was dit 'n plesier om daar te kon oornag.

Beverley S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, skoon en huislik. Die stort is net glad.

Daar benodig nog 'n sitarea vir die kamers em die vloer is 'n bietjie glad wanneer dit nat is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good, clean and homely. Just shower slippery.

Need more sitting area, for rooms and floor a little slippery when wet.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lee-ann W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Die ontvangs by Avo & Oak was baie vriendelik. Ons het dadelik tuis gevoel, lieflike rustige plekkie, ons het ons verblyf vreeslik geniet!

Sonja D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja D
Besigheidsreis

Dit is nie prakties ingerig vir lang verblyf nie.

Voorstelle: Stortmatjies, meer of langer handdoekrelings, handrelings in stort, wynglase, teelepels, baie spasie vir ekstra hakke om goedere op te hang. Andersins baie netjies en modern.

Lettie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Netjies, veilig en rustige omgewing.

Lettie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie netjies en rustige verblyf. Goeie waarde vir geld, sal beslis weer van hul gebruik maak.

Mia E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia E
Gesin met klein kinders

Uitstekend in alle opsigte. Wou nie weggaan daar nie!

Avo & Oak is geleë in 'n rustige woonbuurt met die mooiste tuine en is maklik om te kry. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik daar gebly. Dekor is ongelooflik mooi en hulle het regtig aan alles gedink wat jy kan nodig hê. Sal dit vir seker aanbeveel vir enigeen wat verblyf in George soek.

Sophelene A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophelene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Die ontvangs was goed en Madeleine is 'n uitstekende, vriendelike gasvrou. Ons sal definitief weer by Avo & Oak tuisgaan en ook dit aanbeveel by vriende en familie.

Chamanti L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamanti L
Gesin met klein kinders

Baie netjies en ideaal as jy met klein kinders reis.

Baie netjiese plek. As jy met 'n peuter reis is die gastehuis ideaal - eenheid is baie netjies en stylvol sonder allerhande fieterjasies wat eers iewers uit die pad gesit moet word vir nuuskierige, besige agies nie. My kind is 20 maande oud en ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer hier bly.

Avo&Oak Guesthouse's terugvoer

Ons is so bly dat julle lekker gebly het en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Avo&Oak Guesthouse
Daniel R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek laat jou spesiaal en bederf voel.

Ons het heerlik oornag by Avo & Oak. Gasheer is vriendelik en hulpvaardig en hy het ons verwys na 'n heerlike eetplek. Die kamer was goed toegerus en alhoewel dit bitter koud was, kon ons heerlik warm slaap a.g.v. die elektriese komberse.

Melishia M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melishia M
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer besoek as ons weer in George is.

Baie dankie aan Avo & Oak. Ons het heerlik gekuier.

Kristien S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristien S
Gesin met tieners

Fantasties.

Dankie vir 'n pragtige huisie. Alles wat mens nodig het vir 'n lekker naweek-wegbreek. Baie skoon, netjies en gesellig.

Johan K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, pragtige verblyf, goeie diens. Alles perfek.

Ons het 'n goeie oornagverblyf by Avo & Oak gehad. Alles was absoluut pragtig. Ons kan definitief dit aanbeveel vir enige iemand met kinders.

Charl M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl M
Saam met vriende

Ontspanning in George.

Vriendelike eienaars met kliëntediens as top prioriteit. Pragtige wooning, toegerus met alles wat mens mag benodig. Gaan hier en ontspan!

Juanita W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties, baie netjies.

Was 'n wonderlike verblyftyd, sal vir almal aanbeveel.

Niel V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lekker vinnige oornagplek.

Gerrit W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit W
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly by Avo & Oak in Heatherlands in George op die Tuinroete.

Chaline B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chaline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons het baie lekker by Avo & Oak gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Avo&Oak Guesthouse's terugvoer

Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Baie dankie vir die mooi resensie.

Avo&Oak Guesthouse
Joanne P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne P
Gesin met klein kinders

Pragtige plek so aan die voet van die berge!

Ons gesin het 'n heerlike twee weke by Avo & Oak deurgebring. Madeleine, en in haar afwesigheid, Diame, was uiters vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was mooi skoon en goed toegerus. Ek sal net voorstel dat daar klein goed soos 'n rasper, skêr en skerp mes(se) ook ingebring word. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Samantha R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love the decor!

Loved our stay and Madelaine is very welcoming and easy to communicate with before our arrival.

Martin S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Gesin met tieners

Plattelandse genot in Eden!

Ruim met stylvolle afwerking. Baie sentraal in die pragtige, boomryke Heatherlands.

Gerda V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese, ruim woonstelletjie. Baie lekker daar gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Ek het baie gehou van die dekor, eenvoudige styl. Ek kan dalk net aanbeveel dat hulle 'n droograkkie aanskaf vir die nat handdoeke, swemklere. Vier koffiebekers sal ook handig wees. Ons is van Gauteng waar ons altyd bewus is van sekuriteit. Ons het bietjie ongemaklik gevoel dat mense wat in die straat verby stap in die woonstelletjie kan inkyk. 'n Skerm / digter heining sal die probleem oplos. Ons het baie lekker daar gebly!

Marieta C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta C
Saam met vriende

Netjiese groot woonstel naby George gholfbaan.

Ons het baie lekker in Avo & Oak gebly. Dis 'n groot, skoon woonstel met al die geriewe en die gasvrou, Madeleine is baie gasvry. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Karlo S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlo S
Gesin met klein kinders

Gemaklik en eenvoudig. Alles wat ek benodig het in my verblyf.

Een van die beter plekke wat ek al by was. Pragtige uitsig van die berge. Alles eenvoudig en netjies. Alles was ek benodig het was verskaf.

Adri B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Gesin met tieners

Net so mooi soos op die foto's en pragtig ingerig.

Heerlike kuierplek. Pragtig ingerig en beslis waarde vir geld. Sal vir enige iemand aanbeveel!

Jaco P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Sal Avo & Oak vir enige iemand aanbeveel. Dis in 'n rustige area. En die plek is baie skoon en netjies.

Tickey V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tickey V
Gesin met klein kinders

Pragtig en stylvol met hope spasie!

Dankie Madelein vir jou gasvryheid. Sal Avo en Oak aanbeveel.

Maynard M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maynard M
Gesin met tieners

Baie lekker en baie rustig.

Ons het baie lekker gebly. Dit is mooi skoon en netjies en die area is stil en nie ver van die groot winkels en restaurante af nie. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Erica Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMWZkYmRmLWMxMjktNDI2MC05ODU4LTAwMTZlY2RlYTA4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920  per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 43 Erica Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.949595 22.444854
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!