Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avontuur Gastehuis en Kampterrein

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lotteringskraal 243JP, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avontuur Gastehuis en Kampterrein bied bekostigbare oornagverblyf wat 10 km oos van Zeerust geleë is, reg langs die N4. Daar is 'n verskeidenheid diere op die perseel om te bewonder en dit is ideaal vir alleenreisigers, of gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek.

Verblyf word gebied in 2 semi-selfsorgeenhede en 5 kampterreine. Die Marlothii-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die leefarea het gemaklike rusbanke.

Die Karee-eenheid het 'n koningingrootte-bed. Dié badkamer word in die kampterrein gedeel en het 'n stort en 'n toilet. Langs die badkamer is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook braaigeriewe vir beide eenhede.

Elke kampterrein het 'n privaat braai-area, elektriese kragpunt en toegang tot 'n badkamer wat met gaste in die Karee-eenheid gedeel word, met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Vuurmaakhout en water is op versoek beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Avontuur Gastehuis en Kampterrein
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lotteringskraal 243JP, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Gaste dink Avontuur Gastehuis en Kampterrein het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lotteringskraal 243JP, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7281f67c212b2944c673d0b1ea0e43b1bbf243fd8cade508febeb91b11307b89a0c7af516de5cd27c5bad179c198403e7cdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Lotteringskraal 243JP Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.524897753202 26.184818051428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem