Awave Away
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suidstraat 1, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 9301, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Awave Away is ’n lieflike houtkothuis vir 4 gaste in Southern Cross, Groot-Brakrivier.
Hiérdie oopplan-kothuis het ’n privaat ingang en beskik oor ’n dubbelbed en ’n stapelbed. Die eenheid het ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet. Daar word 2 handdoeke per persoon voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, yskas, eetgerei, breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ’n TV met OpenView en WiFi is beskikbaar.
’n Skoonmaakdiens is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Awave Away is 850 m vanaf die strand. Groot-Brakrivier bied verskeie doendinge wat walviskyk tussen Mei en November, staproetes soos die Fragrance-roete en die Friemersheim DIY Walk met ’n laventel-kweekhuis en die Shweshe Stop-winkel insluit. Gaste kan ook die Groot-Brakrivier-museum, wat in ’n ou skoolgebou wat in 1902 gebou is geleë is, of die Botlierskop Wildreservaat besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Awave Away sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Suidstraat 1, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 9301, Wes-Kaap
- Gaste dink Awave Away het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southern Cross Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suidstraat 1, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 9301, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom