Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azaria Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Azaria Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie oulike plek en baie aangename eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keagan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keagan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Azaria is a very nice and neat place, with great staff and a wonderful outlook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betinea W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betinea W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste diens wat ons ooit ontvang het by 'n gastehuis.

Sonder twyfel kan ons vir die gastehuis die beste resensie gee. Ontvangs met die aankoms was die beste. Plek die mooiste en skoonste. Ontbyt heerlik. Personeel wil ek 10 sterre gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer vir siele rus.

Die kamer is smaakvol gemeubileer en pragtig skoon. Die werkers is baie aangenaam en vriendelik. Kos baie smaaklik voorberei en 'n baie groot verskeidenheid. Dankie vir 'n heerlike kuier. Ons sal vir seker weer kom. Uitstekende diens. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanette M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanette M
Gesin met tieners

Ons het baie welkom en gemaklik gevoel.

Uiters skoon en netjiese eenhede met luukse linne en afwerking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma B

Heerlik!

Lekkerste ontbyt en is vriendelik ontvang! Dankie Carla!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Casper S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan rerig nie komemtaar lewer nie, Azaria het bespreking eensydig gekanseleer by aankoms.

Ons het reeds Lekkeslaap per epos verwittig van die omstandighede wat hulle ontvangs die bespreking eensydig gekanseleer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Carla het moeite gedoen om vir ons vervoer te reël na die eetplekke in die dorp. Ontbyt was baie lekker. Kamers is mooi skoon en modern. Sal verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika G

Beslis die moeite werd. Baie vriendelik en behulpsaam.

Baie dankie vir al die vriendelikheid van Carla, baie mooi plek, netjies en groot. Heerlike ontbyt gehad. Beslis die moeite werd aan enige iemand wat daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Gesin met tieners

Uitstekende oornagverblyf.

Kamers en badkamers baie skoon en netjies, volledig toegerus met kwaliteitbeddens en meubels. Waarde vir geld en word definitief as oornagverblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies kamer goeie diens.

Gerieflik geleë netjiese kamer. Doen baie moeite met ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn B

Baie netjies en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer is baie netjies en gerieflik. Baie lekker plekkie om oor te slaap op pad George toe. Gebruik hulle en beveel dit aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Besigheidsreis

Ons het as 'n spannetjie van 5 gereis vir besigheidsdoeleindes.

Azaria Gastehuis is perfek dat elkeen sy eie kamer kan kry, toegerus met die nodigste. Die kamers is baie netjies gewees, met personeel wat elke dag kom skoonmaak en nuwe handdoeke uitsit. Carla het ons baie vriendelik ontvang en was so gaaf om vir ons toegang tot hul kombuis te gee waar ons in die aande lekker maaltye kon voorberei. Ons kon ook elkeen vol DSTV in ons kamers geniet het. Ek sal die gastehuis aanbeveel vir enige sakereis. Die ontbyt was nie 7 uur gereed soos ons graag verlang het nie. Die dame het tussen 7:00 - 7:20 eers opgedaag en dan het sy een vir een gaste se warm ontbyt gemaak. Ons kon dus eers naby aan 7h45 eet en dan moes ons reeds ry. As alternatief het ons toe maar in die oggende net yogurt en muesli geëet. Een oggend was sy baie laat en moes ons self oopsluit en ons uit die kombuis help. Daar was ook ander gaste reeds in die ontbytsaal en ons het taamlik sleg gevoel vir hulle part ook. Die dame het later aangekom en nie om verskoning gevra nie. Ek sou skaam gekry het vir die gedrag. Verder was die ontbyt wat sy gemaak het baie baie olierig dat die bord swem in die olie. Ons verblyf was baie lekker en netjies, die ontbyt was egter net 'n groot teleurstelling. Ons brood was gemuf die eerste dag en die yogurt wat dwarsdeur die week bedien was het alreeds verval. Dit sou selfs beter gewees het om eerder te sê ontbyt is nie ingesluit nie en word nie bedien nie. Dit is 'n jammerte want als anders was so perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reon B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Reon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is baie goed. Maar ontbyt kan maar uitgehaal word.

Saterdagoggend was die dame laat, maar het darem ontbyt gekry. Sondag geen ontbyt nie, want die dame was teen 09:15 steeds nie daar nie en ontbyt was veronderstel om tussen 08:00 - 10:00 te wees. Die koninggrootte-bed is nie wat geadverteer word nie. Dit is twee enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is. Met ander woorde, jy kan nie langs mekaar slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tatum P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatum P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was stunning and an absolute pleasure to stay at.

The staff was friendly and extremely helpful. The breakfast served was adequate and well presented.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Augusta V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta V
Saam met vriende

Fantastiese naweek gewees, so bly ons het Azaria gevind!

Ons was 'n groepie vriende wat Around The Pot kom ry het. Carla, van Azaria, het uit haar pad gegaan om ons almal tuis te laat voel. Sy is so gasvry en behulpsaam. Geen moeite ontsien om spesiaal Saterdag vroeg vir die groep ontbyt te maak nie en het ons laat voel dat ons haar persoonlike gaste is! Groot waardering vir jou Carla en mag Azaria net meer en meer gewild raak. Ons sal hierdie plek ten sterkste aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 210, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA498e5c5b5c3a34966a6eed6477d6fcc3883e64e307d8a526ca8cba64853adcf01c7329eb827f39f748ff9cda209b81e00f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 210 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.028273758244 20.433272631283
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem